SPREUKE 31

Die moeder van koning Lémuël onderrig haar seun. 1 DIE woorde vanLémuël, die koning van Massa, waarmee sy moeder hom vermaan het: 2 Wat, my seun, ja wat, seun van my skoot, ja wat, seun van my geloftes,sal ek sê? 3 Gee jou krag nie aan vroue of jou omgangaan die wat konings uitroei nie. […]