SPREUKE 21

1 DIE koning se hart is in die hand van dieHeresoos waterstrome: Hy lei dit waarheen Hy wil. 2 Elke weg van ’n mens is reg in sy oë, maardieHeretoets die harte. 3 Om geregtigheid en reg te doen, is vir dieHereverkiesliker as offers. 4 Hoogheid van oë en trotsheid van hart — die glans […]

SPREUKE 22

1 ’nNAAM is verkiesliker as groot rykdom, guns beter as silwer en as goud. 2 Rykes en armes ontmoet mekaar,dieHerehet hulle almal gemaak. 3 ’n Skrander mens sien die onheil en verberg hom, maar die eenvoudiges gaan verder en word gestraf. 4 Die loon van nederigheid is die vrees van dieHere, is rykdom en eer […]

SPREUKE 24

1 WEES nie afgunstig op die kwaaddoeners nie, en begeer nie om met hulle saam te wees nie. 2 Want hulle hart bedink verwoesting, en hulle lippe spreek moeite. 3 Deurwysheid word ’n huis gebou, en deur verstand word dit bevestig; 4 en deur kennis word die kamers gevul met allerhande kosbare en lieflike goed. […]

SPREUKE 25

Ander spreuke van Salomo, versamel onder Hiskía. 1 DIT is ookspreuke van Salomo, watdie manne van Hiskía, die koning van Juda, versamel het. 2 Dit is die eer van Godom ’n saak te verberg, maar die eer van konings om ’n saak na te speur. 3 Die hoogte van die hemele en die diepte van […]

SPREUKE 26

1 SOOS sneeu in die somer en soos reën in die oestyd, so pas eer nie by ’n dwaas nie. 2 Soos die voëltjie wegfladder, soos die swaweltjie wegvlieg, so is ’n vervloeking sonder oorsaak: dit kom nie uit nie. 3 ’n Sweep is vir die perd, ’n toom vir die esel en’n roede vir […]

SPREUKE 27

1 BEROEM jou nie op die dag van môre nie, want jy weet nie wat die dag sal bring nie. 2 Laat ’n ander jou prys en nie jou eie mond nie; ’n vreemde, en nie jou eie lippe nie. 3 Swaar is ’n klip, en die sand het gewig; maar die ergernis oor ’n […]

SPREUKE 28

1 DIE goddelosevlug sonder dat daar ’n vervolger is, maar die regverdiges voel hulle veilig soos ’n jong leeu. 2 Deur die oortreding van ’n land word sy vorste baie, maar deur ’n verstandige mens met kennis is die reg duursaam. 3 ’n Man wat arm is en die armes verdruk, is soos ’n reën […]

SPREUKE 29

1 ’nMAN wat baie bestraf is, en sy nek verhard, sal onvoorsiens verbreek wordsonder dat daar genesing is. 2 As die regverdiges talryk word, is die volk bly; maaras die goddelose heers, sug die volk. 3 ’n Man wat die wysheid liefhet, verbly sy vader; maarhy wat met hoere omgaan, bring die goed deur. 4 […]

SPREUKE 30

Die woorde van Agur. 1 DIE woorde van Agur, die seun van Jake;die Godspraak. Die man spreek: Ek het my moeg gemaak, o God, ek het my moeg gemaak, o God, en ek versmag. 2 Ja, ek is te dom om mens te kan wees, en ek het geen menseverstand nie. 3 En ek het […]