JOSUA 21

Die Leviete verkry op hul versoek hulle stede. 1 TOE het die familiehoofde van die Leviete nader gekom naEleásar, die priester, en na Josua, die seun van Nun, en na die familiehoofde van die stamme van die kinders van Israel, 2 en met hulle gespreek inSilo, in die land Kanaän, en gesê:DieHerehet deur die diens […]

JOSUA 22

Die Rubeniete, die Gadiete en die halwe stam van Manasse vertrek na hulle stede toe. 1 TOE het Josua die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van Manasse laat roep 2 en aan hulle gesê: Julle hetalles onderhou wat Moses, die kneg van dieHere, julle beveel het, en julle het na my geluister […]

JOSUA 23

Waarskuwing van Josua aan die hele versameling van die volk. 1 ’nGERUIME tyd daarna, nadat dieHereaan Israel rus gegee het van al sy vyande rondom, en Josuaoudenver op sy dae was, 2 het Josuadie hele Israel laat roep, sy oudstes en sy hoofde en sy regters en syopsigters, en vir hulle gesê: Ek is oud, […]

JOSUA 24

Laaste woorde van Josua. Die volk beloof om die Here te dien. 1 DAARNA het Josua al die stamme van Israel byeen laat kom inSigem,en hy het die oudstes van Israel en sy hoofde en sy regters en syopsigters laat roep,en hulle het hul voor die aangesig van God gestel. 2 Toe sê Josua aan […]