JOSUA 11

Groot slag by die waters van Merom. Oorwinninge in die Noorde en elders. 1 EN toeJabin, die koning vanHasor, dit hoor, het hy gestuur na Jobab, die koning vanMadon, en na die koning vanSimron en na die koning van Agsaf; 2 verder na die konings in die Noorde, in die gebergte en op die Vlakte […]

JOSUA 12

Opsomming van die konings wat Israel verslaan het. 1 EN dit is die konings van die land wat die kinders van Israel verslaan en wie se land hulle in besit geneem het oos van die Jordaan, teen sonop;van die Arnonrivier aftot by die berg Hermon, en die hele Vlakte teen die ooste: 2 Sihon, die […]

JOSUA 13

Verdeling van die land oos van die Jordaan. 1 EN toe Josuaoudenver op sy dae was, het dieHerevir hom gesê: Jy is oudenver op jou dae, en daar het nog ’n baie groot stuk land oorgebly om in besit te neem. 2 Dit is die land wat oorgebly het: Al die landstreke van die Filistyne […]

JOSUA 14

Kaleb ontvang Hebron vir homself. 1 EN dit is wat die kinders van Israel as erfdeel in die land Kanaän ontvang het,wat Eleásar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en die familiehoofde van die stamme van die kinders van Israel aan hulle as erfenis uitgedeel het 2 deur verloting van hulle erfdeel, soos […]

JOSUA 15

Beskrywing van Juda se erfdeel. 1 EN vir die stam van die kinders van Juda, volgens hulle geslagte, het die lot geval:teen die grens van Edom,suidelik na die woestyn Sin toe, tot ver in die suide; 2 en hulle suidelike lyn wasvan die end van die Soutsee, van die tong af wat na die suide […]

JOSUA 16

Die erfdeel van Efraim. 1 EN die lot het uitgekom vir die kinders van Josef: van die Jordaan van Jérigo af, oostelik van die waters van Jérigo,nadie woestyn wat van Jérigo af oploop in die gebergte, na Bet-el; 2 verder loop dit van Bet-el af aan naLus en loop oor na die grondgebied van die […]

JOSUA 17

Die erfdeel van Manasse. 1 VERDER was dít die lot vir die stam van Manasse, omdat hy dieeersgeborene van Josef was: Magir, die eersgeborene van Manasse, die vader van Gílead, het, omdat hy ’n krygsman was,Gílead en Basan ontvang; 2 ookdie ander kinders van Manasse, volgens hulle geslagte, het ’n aandeel ontvang: die kinders van […]

JOSUA 18

Verdere verdeling van die land. 1 DAAROP het die hele vergadering van die kinders van Israelin Silo byeengekom en daar die tent van samekoms opgeslaan, aangesien die land voor hulle onderwerp was. 2 Maar daar was onder die kinders van Israel nog sewe stamme oor wie se erfenis hulle nie verdeel het nie. 3 Toe […]

JOSUA 19

Die lot van die stam van Símeon. 1 EN die tweede lot het uitgekom vir Símeon, vir die stam van die kinders van Símeon volgens hulle geslagte;en hulle erfdeel was in die middel van die erfdeel van die kinders van Juda. 2 Enhulle het in hulle erfdeel gehad:Beër-Seba en Seba en Mólada, 3 en Hasar-Sual […]

JOSUA 20

Die ses vrystede vir onopsetlike doodslag, drie duskant en drie anderkant die Jordaan. 1 EN dieHerehet met Josua gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê:Wys die vrystede vir julle aan waarvan Ek deur die diens van Moses met julle gespreek het, 3 dat hy wat ’n doodslag begaan het — […]