JESAJA 51

Herstelling en geluk van Israel. 1 LUISTER na My,julle wat die geregtigheid najaag, wat dieHeresoek! Aanskou die rots waaruit julle gekap is en die holte van die put waaruit julle gegrawe is. 2 Aanskou Abraham, julle vader, enSara, wat julle gebaar het;want as eenling het Ek hom geroep enhom geseën en hom vermenigvuldig. 3 Want […]

JESAJA 52

1 ONTWAAK, ontwaak, beklee jou met sterkte, o Sion, trek jou sierlike klere aan, o Jerusalem,heilige stad! Want in jou sal verder geen onbesnedene ofonreine meer kom nie. 2 Skud jou los uit die stof, staan op, sit neer, o Jerusalem!Maak los die bande aan jou hals, o gevangene, dogter van Sion! 3 Want so […]

JESAJA 53

1 WIE het geglo wat aan ons verkondig is?En aan wie is die arm van dieHeregeopenbaar? 2 Hy tog het soos ’n loot voor sy aangesig opgespruit ensoos ’n wortel uit droë grond.Hy het geen gestalte of heerlikheid gehad, dat ons Hom sou aansien nie, en geen voorkoms, dat ons Hom sou begeer nie. 3 […]

JESAJA 54

Die toekoms van Sion. 1 JUBEL, onvrugbare, wat nie gebaar het nie! Breek uit in gejubel en juig, jy wat geen weë gehad het nie! Want die kinders van die eensame is meer as die kinders vandie getroude, sê dieHere. 2 Maak die plek van jou tent wyd, en laat hulle die doeke van jou […]

JESAJA 55

Die dringende uitnodiging. 1 oALMAL wat dors het, kom na die waters; en wie geen geld het nie, kom, koop en eet; ja, kom, koopsonder geld en sonder prys, wyn en melk! 2 Waarom weeg julle geld af vir wat geen brood is nie, en julle arbeid vir wat nie kan versadig nie? Luister aandagtig […]

JESAJA 56

Beloftes vir die wat die sabbat hou. 1 SO sê dieHere: Bewaar die reg en doen geregtigheid; wantmy heil is naby om te kom en my geregtigheid om geopenbaar te word. 2 Welgeluksalig is die mens wat dit doen en die mensekind wat daaraan vashou;wat die sabbat hou, sodat hy dit nie ontheilig nie, en […]

JESAJA 57

1 DIE regverdige kom om, en daar is niemand wat dit ter harte neem nie; en die vromes word weggeruk sonder dat iemand daarop let; want die regverdige word weggeruk vanweë die boosheid. 2 Hy gaan in die vrede in: hulle sal rus op hullebedde — hy wat sy reguit pad loop. 3 Maar julle, […]

JESAJA 58

Valse en ware godsdiens. 1 ROEP uit die keel, hou nie terug nie, verhef jou stem soos ’n basuin! En verkondig aan my volk hulle oortreding en aan die huis van Jakob hulle sondes. 2 Wel soek hulle My dag vir dag en het ’n behae in die kennis van my weë! Soos ’n nasie […]

JESAJA 59

Geen verlossing sonder bekering. 1 KYK,die hand van dieHereis nie te kort om te help nie, en sy oor is nie te swaar om te hoor nie; 2 maarjulle ongeregtighede het ’n skeidsmuur geword tussen julle en julle God, en julle sondes hetsyaangesig vir julle verberg, sodat Hy nie hoor nie. 3 Wantjulle hande is […]

JESAJA 60

Jerusalem word weer verheerlik en ryk gemaak. 1 STAAN op, word verlig; want jou lig kom, endie heerlikheid van dieHeregaan oor jou op. 2 Want kyk, die duisternis sal die aarde oordek en donkerheid die volke; maar oor jóú sal dieHereopgaan, en sy heerlikheid sal oor jou gesien word. 3 Ennasies sal trek na jou […]