JESAJA 41

Kores deur die Here verwek. 1 LUISTER in stilte na My, oeilande, en laat die volke nuwe krag kry; laat hulle aankom, laat hulle dan spreek; laat ons saam na die gereg gaan. 2 Wie hethom uit die Ooste verwek vir wie die oorwinning tegemoet tree by elke voetstap? Wie gee nasies aan hom ooren […]

JESAJA 42

Die Kneg van die Here. 1 DAAR ismy Kneg wat Ek ondersteun,my Uitverkorene in wie my siel ’n welbehae het.Ek het my Gees op Hom gelê; Hy sal die reg na die nasies uitbring. 2 Hy sal nie skreeu of uitroep of sy stem op die straat laat hoor nie. 3 Die geknakte riet sal […]

JESAJA 43

1 MAAR nou, so sê dieHere, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie,want Ek het jou verlos;Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! 2 As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere — hulle sal jou nie oorstroom nie; as […]

JESAJA 44

1 MAAR luister nou,my kneg Jakob, en Israel wat Ek uitverkies het! 2 So sê dieHere, jou Maker enjou Formeerder van die moederskoot af, wat jou help:Wees nie bevrees nie, Jakob, my kneg,en Jesúrun wat Ek uitverkies het! 3 Want Ek sal water giet op die dorsland en strome op die droë grond;Ek sal my […]

JESAJA 45

1 SO sê dieHereaansy gesalfde, aan Kores, wie se regterhand Ek gevat hetom nasies voor hom neer te werp, terwyl Ek die lendene van konings losgord; om voor hom deure oop te maak, en poorte sal nie gesluit bly nie: 2 Ek self sal voor jou uit gaanen hoogtes gelykmaak;koperdeure sal Ek verbreek en ystergrendels […]

JESAJA 46

Die gode van Babel en die God van Israel. 1 BEL het inmekaargesak, Nebo staan krom; hulle afgode is vir die diere en die vee; beelde wat julle rondgedra het, is opgelaai, ’n vrag vir die vermoeidediere. 2 Saam staan hulle krom, inmekaargesak; hulle kon die vrag nie red nie, maar het self in gevangenskap […]

JESAJA 47

Val van die trotse Babel. 1 KOM af en sit in die stof, jonkvrou,dogter van Babel! Sit op die grond sonder troon,dogter van die Chaldeërs! Want jy sal nie langer genoem word die vertroetelde en verwénde nie. 2 Neem die handmeul en maal meel; slaan jou sluier op, tel die kleed op,ontbloot die been, trek […]

JESAJA 48

Die bevryding deur Kores. 1 HOOR dit, huis van Jakob wat julleself noem met die naam van Israel enuit die waters van Juda voortgekom het,wat sweer by die Naam van dieHereendie God van Israel roem,maarnie in waarheid of in geregtigheid nie — 2 want hulle noem hul na die heilige stad ensteun op die God […]

JESAJA 49

Die Kneg van die Here, die lig van die volke. 1 HOOR na My,eilande, en luister, volke wat ver is!DieHerehet My geroep van die moederskoot af, van my geboorte af het Hy my naam genoem. 2 En Hy het my mond gemaaksoos ’n skerp swaard, in die skaduwee van sy hand het Hy My verberg; […]

JESAJA 50

1 SO sê dieHere:Waar is tog die skeibrief van julle moeder waarmee Ek haar verstoot het? Of wie is daar van my skuldeisers aan wieEk julle verkoop het? Kyk,weens jul ongeregtighede is julle verkoop, en weens jul oortredinge is julle moeder verstoot. 2 Waarom het Ek gekom en daar was niemand nie,het Ek geroep en […]