II KONINGS 22

Regering en hervorminge van Josía. Die Wetboek teruggevind. Afskaffing van afgodery. Die paasfees. 1 JOSÍA was agt jaar oud toe hy koning geword het, en het een-en-dertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jedída, ’n dogter van Adája, uit Boskat. 2 En hy het gedoen wat reg was in die […]

II KONINGS 23

1 TOE het die koning gestuur, en hulle het al die oudstes van Juda en Jerusalem by hom versamel. 2 En die koning het opgegaan in die huis van dieHereen al die manne van Juda en al die inwoners van Jerusalem saam met hom, en die priesters en die profete en die hele volk, klein […]

II KONINGS 25

1 ENin die negende jaar van sy regering, in die tiende maand, op die tiende van die maand, het Nebukadnésar, die koning van Babel, gekom, hy en sy hele leër, teen Jerusalem en daarteen laer opgeslaan en daarteen skanse rondom gebou. 2 En die stad het in beleëring geraak tot die elfde jaar van koning […]