I KRONIEKE 21

Telling van die volk. Pes in Israel. 1 TOE hetSatan teen Israel opgetree en Dawid aangehits om Israel te tel. 2 En Dawid het aan Joab en die owerstes van die volk gesê: Gaan tel Israel van Berséba tot Dan, en bring vir my berig, dat ek hulle getal kan weet. 3 En Joab sê: […]

I KRONIEKE 22

Dawid maak toebereidsels vir die tempelbou. 1 EN Dawid het gesê:Dit is die huis van dieHereGod, en dit is die brandofferaltaar vir Israel. 2 En Dawid het bevel gegee omdie vreemdelinge wat in die land van Israel was, te versamel, en hy het klipkappers aangestel om gekapte klippe reg te slaan om die huis van […]

I KRONIEKE 24

Dawid verdeel die priesters in vier-en-twintig klasse. 1 OOK die seuns van Aäron het hulle afdelings gehad.Die seuns van Aäron was Nadab en Abíhu, Eleásar en Ítamar. 2 MaarNadab en Abíhu het in teenwoordigheid van hulle vader gesterwe, en hulle het geen seuns gehad nie, sodat Eleásar en Ítamar die priesteramp bedien het. 3 En […]

I KRONIEKE 26

Verdeling van die tempelwagters. 1 WAT die afdelings van die poortwagters betref, by die Koragiete het behoort Meselémja, die seun van Korē, van die seuns van Ébjasaf. 2 EnMeselémja het seuns gehad: Sagaría, die eersgeborene, Jedíael, die tweede, Sebádja, die derde, Játniël, die vierde, 3 Elam, die vyfde, Jóhanan, die sesde, Eljehóënai, die sewende. 4 […]

I KRONIEKE 27

Die leër en sy hoofde. 1 EN dit is die seuns van Israel volgens hulle getal, die familiehoofde en die owerstes oor duisend en oor honderd en hulle opsigters, wat die koning gedien het in al die sake van die afdelings wat maand vir maand gedurende al die maande van die jaar ingekom en uitgegaan […]

I KRONIEKE 28

Dawid se laaste bevele aan Salomo omtrent die bou van die tempel. 1 TOE het Dawidal die owerstes van Israel,die stamowerstes endie owerstes van die afdelings wat in die koning se diens was, en die owerstes oor duisend en die owerstes oor honderd endie owerstes oor al die besittings en vee van die koning en […]