I KRONIEKE 12

Helde van Dawid wat na hom gekom het toe hy deur Saul vervolg is. 1 ENdit is hulle wat na Dawid na Siklag gekom het toe hy nog uit die teenwoordigheid van Saul, die seun van Kis, verban was; hulle was ook onder die helde wat gehelp het in die oorlog, 2 gewapend met die […]

I KRONIEKE 13

Die ark word deur Dawid in die huis van Obed-Edom gesit. 1 EN Dawid het raad gehou met die owerstes oor duisend en oor honderd, met elke bevelhebber; 2 en Dawid het aan die hele vergadering van Israel gesê: As julle dit goedvind en dit van dieHereonse God is, laat ons ons versprei en na […]

I KRONIEKE 14

Dawid sluit ’n verbond met Hiram en verslaan die Filistyne. 1 TOE stuurHiram, die koning van Tirus, boodskappers na Dawid met sederhout en messelaars en skrynwerkers om vir hom ’n huis te bou. 2 So het Dawid dan gewaargeword dat dieHerehom as koning oor Israel bevestig het en dat sy koningskap hoog verhewe was ter […]

I KRONIEKE 15

Dawid bring die ark na Jerusalem oor en reël die openbare godsdiens. 1 EN hy het vir hom huise gebou in die stad van Dawid, en ’n plek reggemaak vir die ark van God endaarvoor ’n tent opgeslaan. 2 Toe sê Dawid: Niemand magdie ark van God dra nie, behalwe die Leviete; want dieHerehet hulle […]

I KRONIEKE 17

God laat Dawid nie toe om ’n tempel te bou nie. Sy huis sal ewig regeer. 1 EN toe Dawid in sy huis gewoon het, sê Dawid aan die profeet Natan: Kyk, ék woon in ’n huis van sederhout, maar die verbondsark van dieHereonder tentdoeke. 2 Toe sê Natan vir Dawid: Doen alles wat in […]

I KRONIEKE 18

Dawid se oorwinnings oor Filistyne, Moabiete, Arameërs en Edomiete. Sy vernaamste amptenare. 1 EN hierna het Dawid die Filistyne verslaan en hulle onderwerp; en hy hetGat met sy onderhorige plekke uit die hand van die Filistyne geneem. 2 Hy het ook die Moabiete verslaan, sodat die Moabiete Dawid se belastingpligtige knegte geword het. 3 Dawid […]

I KRONIEKE 19

Dawid verslaan die Ammoniete en hulle bondgenote as gevolg van die belediging van sy gesante. 1 DAARNA het Nahas, die koning van die kinders van Ammon, gesterwe, en sy seun het in sy plek koning geword. 2 Toe sê Dawid: Ek wil guns bewys aan Hanun, die seun van Nahas, want sy vader het aan […]