I KONINGS 21

Nabot word op bevel van Isébel gedood. Elía kondig as straf daarvoor die uitroeiing van Agab se geslag aan. 1 EN ná hierdie dinge het dít gebeur: Nabot, ’n Jisreëliet, het inJísreël ’n wingerd gehad, wat langs die paleis van Agab, die koning van Samaría, was. 2 En Agab het met Nabot gespreek en gesê: […]

I KONINGS 22

Agab sluit ’n verbond met Jósafat, die koning van Juda. Hy verwerp die raad van Miga en kom om in die oorlog. 1 HULLE het toe drie jaar lank stil gesit, dat daar geen oorlog was tussen Aram en Israel nie. 2 Maar in die derde jaar hetJósafat, die koning van Juda, afgekom nadie koning […]