I KONINGS 11

Salomo word verlei tot afgodery. God kondig hom sy straf aan. 1 ENkoning Salomo hetbaie uitlandse vroue liefgehad; en wel behalwe die dogter van Farao, Moabitiese, Ammonitiese, Edomitiese, Sidoniese,Hetitiese — 2 uit die nasies waarvan dieHereaan die kinders van Israel gesê het:Julle mag nie met hulle meng nie, en hulle mag nie met julle meng […]

I KONINGS 12

Tien stamme word opstandig en maak Jeróbeam koning. 1 ENRehábeam het naSigem gegaan, want die hele Israel het na Sigem gekom om hom koning te maak. 2 En net toeJeróbeam, die seun van Nebat, dit hoor — hy was nog inEgipte, waarheen hy vir koning Salomo weggevlug het, en Jeróbeam was in Egipte woonagtig, 3 […]

I KONINGS 13

Profesieë teen Jeróbeam. 1 TOEkom daar ’n man van God uit Juda deur die woord van dieHerein Bet-el aan, terwyl Jeróbeam op die altaar staan om offerrook te laat opgaan; 2 en hy het uitgeroep teen die altaar deur die woord van dieHereen gesê: Altaar, altaar, so spreek dieHere: Kyk, ’n seun sal gebore word […]

I KONINGS 14

Ahía voorspel die ondergang van Jeróbeam. 1 IN dieselfde tyd het Abía, die seun van Jeróbeam, siek geword. 2 En Jeróbeam het vir sy vrou gesê: Maak jou tog gereed en trek ander klere aan, sodat hulle nie kan merk dat jy die vrou van Jeróbeam is nie, en gaan na Silo; kyk, daar isdie […]

I KONINGS 15

Abía koning van Juda. 1 ENin die agttiende jaar van koning Jeróbeam, die seun van Nebat, het Abía oor Juda koning geword. 2 Hy het drie jaar in Jerusalem geregeer;en die naam van sy moeder was Máäga, die dogter van Abísalom. 3 En hy het gewandel in al die sondes van sy vader wat hy […]

I KONINGS 16

1 TOE het die woord van dieHeregekom totJehu, die seun van Hanáni, teen Baésa, en gesê: 2 Omdat Ek jou uit die stof opgehef en jou as ’n vors oor my volk Israel aangestel het, maarjy in die weg van Jeróbeam gewandel en my volk Israel laat sondig het, om My te terg deur hulle […]

I KONINGS 17

Die profeet Elía by die Krit en in Sarfat. 1 EN Elía, die Tisbiet, uit Tisbe in Gílead, het vir Agab gesê: So waar as dieHere, die God van Israel, leef, voor wie se aangesig ek staan,daar sal geen dou of reën inhierdie jare wees nie, behalwe op my woord! 2 Toe kom die woord […]

I KONINGS 19

Elía vlug vir Isébel en kom by die berg Horeb. 1 EN Agab het aan Isébel meegedeel alles wat Elía gedoen het, ja, alles — hoe hyal die profete met die swaard gedood het. 2 Daarop stuur Isébel ’n boodskapper na Elía om te sê:Mag die gode so doen en so daaraan toedoen — sekerlik […]

I KONINGS 20

Oorlog tussen Agab en Bénhadad, die koning van Aram. 1 ENBénhadad, die koning van Aram, het sy hele leër versamel — twee-en-dertig konings was saam met hom, met perde en strydwaens — en opgetrek enSamaría beleër en daarteen geveg. 2 Ook het hy boodskappers na Agab, die koning van Israel, gestuur in die stad 3 […]