Josua die opvolger van Moses. 1 DAARNA het Moses gegaan en die hele Israel met hierdie woorde toegespreek 2 en vir hulle gesê: Ek is vandaghonderd-en-twintig jaar oud; ek kan nie meer uit- en ingaan nie, en dieHerehet vir my gesê:Jy mag deur hierdie Jordaan nie gaan nie. 3 DieHerejou God, Hy trek voor jou […]
Category Archives: DEUTERONÓMIUM
DEUTERONÓMIUM 32
Die lied wat Moses op bevel van God voorgedra het. 1 LUISTER,o hemele, dat ek kan spreek, en laat die aarde hoor die woorde van my mond. 2 Laat my leer drup soos die reën, my woord vloei soos die dou, soosreëndruppels op die grasspruitjies en soos reënbuie op die plante. 3 Want die Naam […]
DEUTERONÓMIUM 33
Seëning van die twaalf stamme deur Moses voor sy dood. 1 EN dit isdie seën waarmee Moses,die man van God, die kinders van Israel geseën het voor sy dood. 2 En hy het gesê:DieHerehet gekom van Sinai en vir hulle opgegaan van Seïr af; Hy het in ligglans verskynvan die gebergte Paran engekom van heilige […]
DEUTERONÓMIUM 34
Dood en begrafnis van Moses. 1 TOE het Moses opgeklim uit die vlaktes van Moabna die berg Nebo, die top van Pisga wat teenoor Jérigo lê; en dieHerehet hom die hele land, Gíleadtot Dan toe, laat sien; 2 en die hele Náftali en die land Efraim en Manasse en die hele land Juda tot bydie […]