DEUTERONÓMIUM 11

1 DAAROM moet jy dieHerejou Godliefhê enaltyd sy ordening, sy insettinge sowel as sy verordeninge en sy gebooie onderhou. 2 En julle moet vandag weet datekniespreektot julle kinders wat die onderwysing van dieHerejulle God nie geweet en nie gesien het nie:sy grootheid, sy sterke hand en sy uitgestrekte arm 3 en sy tekens en sy […]