DEUTERONÓMIUM 25

Beperking van aantal slae by geregtelike lyfstraf. 1 AS daar tussen manne’n twis is en hulle na die gereg kom endie regtershulle vonnis en die regverdigeregverdig verklaar en die skuldige skuldig verklaar, 2 as dan die skuldige slae verdien, moet die regter hom laat lê en hom in sy teenwoordigheid met ’n aantal slae laat […]