Jónatan kies Dawid se kant. 1 DAARNA het Saul met sy seun Jónatan en met al sy dienaars gespreek om Dawid dood te maak; maar Jónatan, die seun van Saul,het baie van Dawid gehou; 2 en Jónatan het dit aan Dawid meegedeel en gesê: My vader Saul soek geleentheid om jou dood te maak: pas […]
Author Archives: admin
I SAMUEL 20
Die verbond tussen Dawid en Jónatan. 1 TOE het Dawid gevlug uit Najot by Rama, en hy het by Jónatan gekom en gevra: Wat het ek gedoen? Wat is my misdaad, en wat is my sonde voor jou vader, dat hy my lewe soek? 2 Maar hy sê vir hom: Volstrek nie! Jy sal nie […]
I SAMUEL 21
Dawid as vlugteling in Nob. Gat en die spelonk van Adúllam. 1 EN Dawid het inNob gekom by die priester Ahiméleg; en Ahiméleg het Dawidbewend tegemoetgegaan en hom gevra: Waarom is u alleen, en is daar niemand by u nie? 2 En Dawid sê aan die priester Ahiméleg: Die koning het my ’n opdrag gegee […]
I SAMUEL 22
1 EN Dawid het daarvandaan weggegaan en ontvlug na diespelonk vanAdúllam; en toe sy broers en sy hele familie dit hoor, het hulle daarheen afgetrek na hom. 2 Verder het by hom vergader elkeen wat in benoudheid was, en elkeen wat ’n skuldeiser gehad het, en elkeen wat verbitterd was; en hy het owerste oor […]
I SAMUEL 23
Dawid verlos Kehíla. Saul sit hom agterna, en hy vernuwe sy verbond met Jónatan. 1 INTUSSEN is aan Dawid meegedeel en gesê: Kyk, die Filistyne veg teenKehíla, en hulle plunder die dorsvloere. 2 Toeraadpleeg Dawid dieHereen vra: Sal ek gaan en daardie Filistyne verslaan? En dieHeresê vir Dawid: Gaan en verslaan die Filistyne en verlos […]
I SAMUEL 24
Dawid spaar Saul se lewe. 1 EN daarvandaan het Dawid opgetrek en in die bergvestings vanÉngedi gebly. 2 EnN net toe Saul terugkom agter die Filistyne vandaan, is aan hom meegedeel en gesê: Kyk, Dawid is in die woestyn van Éngedi. 3 Daarop het Saul drieduisend uitgesoekte manne uit die hele Israel geneem en heengegaan […]
I SAMUEL 25
Dood van Samuel. Dawid se handelwyse teenoor Nabal en Abígail. 1 ENSamuel het gesterwe, en die hele Israel het saamgekom enoor hom gerouklaag en hom begrawe in sy huis inRama. En Dawid het hom klaargemaak en afgetrek nadie woestyn Paran. 2 En daar was ’n man in Maon wat sy boerdery in Karmel gehad het, […]
I SAMUEL 26
Dawid spaar weer die lewe van Saul. 1 EN dieSifiete het by Saul in Gíbea gekom en gesê: Steek Dawid hom nie weg op die heuwel Hagíla vooraan die wildernis nie? 2 Toe het Saul hom klaargemaak en afgetrek na die woestyn Sif, en met hom saam drieduisend man, uitgesoektes uit Israel, om Dawid te […]
I SAMUEL 27
Dawid in diens van die Filistyne. 1 EN Dawid het by homself gesê: Nou sal ek een van die dae omkom deur die hand van Saul; daar is vir my niks goeds nie, tensy ek dadelik ontsnap na die land van die Filistyne; dan sal Saul die hoop opgee om my langer in die hele […]
I SAMUEL 28
Saul raadpleeg die towerheks van En-Dor. 1 EN toe die Filistyne in dié dae hulle leër versamel vir oorlog om teen Israel te veg, sê Agis vir Dawid: Jy moet goed verstaan dat jy met my saam in die leër moet uittrek, jy en jou manne. 2 Daarop sê Dawid vir Agis: Goed, u weet […]