Amásia, koning van Juda, oorwin die Edomiete, maar verval in afgodery en word deur Joas, koning van Israel, oorwin. Sy dood. 1 VYF-EN-TWINTIG jaar oud, het Amásia koning geword, en hy het negen-en-twintig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Joáddan, van Jerusalem. 2 En hy het gedoen wat reg was […]
Author Archives: admin
II KRONIEKE 26
Ussía se voorspoedige regering oor Juda. Hy word met melaatsheid gestraf weens ontheiliging van die tempel. Sy dood. 1 TOE het die hele volk van Juda Ussía geneem, wat toe sestien jaar oud was, en hom koning gemaak in die plek van sy vader Amásia. 2 Hy het Elot gebou en weer aan Juda teruggebring […]
II KRONIEKE 27
Jotam koning van Juda. 1 JOTAMwas vyf-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jerúsa, die dogter van Sadok. 2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van dieHerenet soos sy vader Ussía gedoen het; alleenlikhet hy […]
II KRONIEKE 28
Agas koning van Juda. Sy afgodery en sy rampe. 1 AGASwas twintig jaar oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer en nie gedoen wat reg was in die oë van dieHeresoos sy vader Dawid nie. 2 Maar hy het gewandel in die weë van die konings van Israel […]
II KRONIEKE 29
Hiskía, koning van Juda, reinig die tempel. 1 JEHISKÍAhet, vyf-en-twintig jaar oud, koning geword en negen-en-twintig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Abía, die dogter van Sagaría. 2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van dieHerenet soos sy vader Dawid gedoen het. 3 Hý het in […]
II KRONIEKE 30
Hiskía vier op plegtige wyse in Jerusalem die pasga van die Here. 1 DAARNA het Jehiskía gestuur na die hele Israel en Juda, en ook briewe geskrywe aan Efraim en Manasse om te kom na die huis van dieHerein Jerusalem, om die pasga tot eer van dieHere, die God van Israel, te hou. 2 En […]
II KRONIEKE 31
1 EN toe dit alles ten einde was, het al die aanwesige Israeliete na die stede van Judauitgetrek en die klippilare verbrysel en die heilige boomstamme omgekap en die hoogtes en die altare uit die hele Juda en Benjamin en in Efraim en Manasse afgebreek totdat hulle dit vernietig het. Daarna het al die kinders […]
II KRONIEKE 32
Sánherib, die koning van Assirië, val Juda binne. Die Assiriërs word deur ’n engel verslaan. 1 NÁ hierdie dinge en hierdie bewys van getrouheid het Sánherib, die koning van Assirië, gekom en Juda binnegedring en die vaste stede beleër en bedoel om hulle vir hom te verower. 2 En toe Jehiskía sien dat Sánherib kom […]
II KRONIEKE 33
Manasse, koning van Juda, verval weer in afgodery en word as gevangene weggevoer na Babel. Ná sy bekering herstel God hom op sy troon. 1 MANASSEwas twaalf jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf-en-vyftig jaar in Jerusalem geregeer. 2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van dieHerevolgens […]
II KRONIEKE 34
Josía, koning van Juda, roei die afgodery uit. Die wetboek word weer in die tempel gevind. 1 JOSÍAwas agt jaar oud toe hy koning geword het, en een-en-dertig jaar het hy in Jerusalem geregeer. 2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van dieHereen gewandel in die weë van sy vader Dawid […]