1 TOE al die werk gereed was wat Salomo vir die huis van dieHeregedoen het, het Salomo die heilige gawes van sy vader Dawid ingebring, die silwer sowel as die goud, en al die voorwerpe het hy in die skatkamers van die huis van God neergesit. Inwyding van die tempel. 2 EN Salomo het die […]
Author Archives: admin
II KRONIEKE 6
Rede en gebed van Salomo by die inwyding van die tempel. 1 TOE het Salomo gesê: DieHerehet gesê dat Hy in donkerheid wil woon. 2 Maar ék het vir U ’n woonhuis gebou, en ’n vaste plek vir U om ewig in te bly. 3 Daarop draai die koning sy aangesig om en seën die […]
II KRONIEKE 7
Die Here vervul die tempel met sy heerlikheid. Inwydingsofferandes en -plegtighede. Die huttefees. 1 ENnet toe Salomo sy gebed voleindig het, het dievuur uit die hemel neergedaal en die brandoffer en die slagoffers verteer, endie heerlikheid van dieHerehet die huis vervul; 2 en die priesters kon nie in die huis van dieHereingaan nie, want die […]
II KRONIEKE 8
Ander bouwerke van Salomo. Sy handel. 1 ENaan die einde van twintig jaar waarin Salomo die huis van dieHereen sy huis gebou het, 2 het Salomo die stede opgebou wat Huram aan Salomogegee het, en die kinders van Israel daar laat woon. 3 Daarna het Salomo na Hamat-Soba getrek en dit oorweldig. 4 En hy […]
II KRONIEKE 9
Die koningin van Skeba kom Salomo besoek. 1 ENtoe die koningin van Skeba die gerug van Salomo hoor, het sy, ten einde Salomo in Jerusalem met raaisels op die proef te stel, gekom met ’n baie groot trek en kamele wat speserye en goud in menigte en edelgesteentes dra; en toe sy by Salomo inkom, […]
II KRONIEKE 10
Skeuring van die ryk: Rehábeam koning van Juda, Jeróbeam koning van Israel. 1 ENRehábeam het na Sigem gegaan, want die hele Israel het na Sigem gekom om hom koning te maak. 2 En net toe Jeróbeam, die seun van Nebat, dit hoor — hy was in Egiptewaarheen hy vir koning Salomo weggevlug het — het […]
II KRONIEKE 11
1 EN toe Rehábeam in Jerusalem kom, het hy die huis van Juda en Benjamin, honderd-en-tagtigduisend krygshaftige jongmanne, byeen laat kom om teen Israel oorlog te voer, om die koningskap vir Rehábeam terug te win. 2 Maar die woord van dieHerehet tot Semája, die man van God, gekom en gesê: 3 Spreek met Rehábeam, die […]
II KRONIEKE 12
Rehábeam se ontrou teenoor die Here word gestraf deur ’n aanval van Sisak, die koning van Egipte. 1 EN toe Rehábeam die koningskap bevestig het en hy sterk was,het hy die wet van dieHereverlaat, en die hele Israel saam met hom. 2 Toe het Sisak, die koning van Egipte, indie vyfde jaar van koning Rehábeam, […]
II KRONIEKE 13
Regering van Abía en sy oorlog teen Jeróbeam. 1 IN die agttiende jaar van koning Jeróbeam het Abía oor Juda koning geword. 2 Drie jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder wasMigája, die dogter van Úriël uit Gíbea.En daar was oorlog tussen Abía en Jeróbeam. 3 En Abía het die […]
II KRONIEKE 14
Regering van Asa. Sy oorwinnings oor die Kusiete. 1 EN Abía het ontslaap met sy vaders en is begrawe in die stad van Dawid, ensy seun Asa het in sy plek koning geword. In sy dae het die land tien jaar gerus. 2 En Asa het gedoen wat goed en reg was in die oë […]