Die Immánuel-teken. 1 EN in die dae van Agas, die seun van Jotam, die seun van Ussía, die koning van Juda, hetResin, die koning van Aram, metPeka, die seun van Remália, die koning van Israel, opgetrek na Jerusalem om daarteen oorlog te voer; maar hy kon nie daarteen veg nie. 2 Toe hulle aan die […]
Author Archives: admin
JESAJA 8
’n Ander teken van die strafgerig. 1 VERDER het dieHereaan my gesê: Neem vir jou ’n groot tafel enskrywe daarop met ’n mensegriffel: Netnou is daar buit, gou is daar roof; 2 en Ek wil vir My vertroubare getuies neem: Uría, die priester, en Sagaría, die seun van Jeberégja. 3 En ek het na die […]
JESAJA 9
Voorspelling van die Messíasryk. 1 DIEvolkwat in duisternis wandel, het ’n groot lig gesien; die wat woon in die land van die doodskaduwee, oor hulle het ’n lig geskyn. 2 U het die nasie vermenigvuldig, hulle vreugde groot gemaak; hulle is vrolik voor u aangesig soos iemand vrolik is in die oestyd, soos iemand juig […]
JESAJA 10
1 WEE hulle wat heillose insettinge tot wet maak, en die skrywers wat moeite ywerig voorskrywe, 2 om die armes van die gereg weg te stoot en om dieellendiges onder my volk van die reg te beroof, sodat die weduwees hulle buit kan word en hulle die wese kan plunder. 3 Maar wat sal julle […]
JESAJA 11
Die voorspoedige regering van die Messías. 1 MAAR daar sal’n takkie uitspruit uit die stomp vanÍsai, en ’n loot uit sy wortels sal vrugte dra; 2 enop Hom sal die Gees van dieHererus,die Gees van wysheid en verstand, die Gees van raad en sterkte, die Gees van kennis en van die vrees van dieHere. 3 […]
JESAJA 12
Gesange van bevryding. 1 ENin dié dag sal jy sê: Ek dank U,Here, dat U toornig op my gewees het; u toorn is afgewend, en U het my vertroos. 2 Ja, God is my heil, ek sal vertrou en nie vrees nie; want dieHereHereis mykrag en my psalm, en Hy het my tot heil geword. […]
JESAJA 13
Godspraak oor Babel. 1 GODSPRAAK oor Babelwat Jesaja, die seun van Amos, gesien het. 2 Hef op ’n banierop ’n kaal berg; roep hulle hardop toe,wink met die hand, dat hulle kan intrek deur die poorte van die edeles. 3 Ek self hetmy geheiligdes ontbied; ook het Ekmy helde tot my toorn geroep, my manne […]
JESAJA 14
Die val van die koning van Babel. 1 WANT dieHeresal Hom oor Jakob ontferm, en Hysal Israel nog verkies en hulle in hul land laat vestig; endie vreemdeling sal hom by hulle voeg, en hulle sal hul aansluit by die huis van Jakob. 2 En die volke sal hulle neem en op hul woonplekbring; en […]
JESAJA 15
Die ondergang van Moab. 1 GODSPRAAK oorMoab. Waarlik,in die nag is Ar-Moab verwoes, vernietig! Waarlik, in die nag is Kir-Moab verwoes, vernietig! 2 Hulle gaan op nadie tempel, enDibon na die hoogtes om te ween; Moab huil opNebo en inMedéba; op al hulle hoofde is ’nkaalte,elke baard is afgeskeer. 3 Op hul strate het hulle […]
JESAJA 16
1 STUUR dielammers van die regeerder van die land uit die rotsstreek weg na die woestyn, na die berg van die dogter van Sion. 2 En soos voëls wat vlug, ’n nes wat verjaag is, sal die dogters van Moab wees by die driwwe van dieArnon. 3 Gee raad, gee beslissing,maak jou skaduwee soos die […]