1 DIE regverdige kom om, en daar is niemand wat dit ter harte neem nie; en die vromes word weggeruk sonder dat iemand daarop let; want die regverdige word weggeruk vanweë die boosheid. 2 Hy gaan in die vrede in: hulle sal rus op hullebedde — hy wat sy reguit pad loop. 3 Maar julle, […]
Monthly Archives: July 2017
JESAJA 58
Valse en ware godsdiens. 1 ROEP uit die keel, hou nie terug nie, verhef jou stem soos ’n basuin! En verkondig aan my volk hulle oortreding en aan die huis van Jakob hulle sondes. 2 Wel soek hulle My dag vir dag en het ’n behae in die kennis van my weë! Soos ’n nasie […]
JESAJA 59
Geen verlossing sonder bekering. 1 KYK,die hand van dieHereis nie te kort om te help nie, en sy oor is nie te swaar om te hoor nie; 2 maarjulle ongeregtighede het ’n skeidsmuur geword tussen julle en julle God, en julle sondes hetsyaangesig vir julle verberg, sodat Hy nie hoor nie. 3 Wantjulle hande is […]
JESAJA 60
Jerusalem word weer verheerlik en ryk gemaak. 1 STAAN op, word verlig; want jou lig kom, endie heerlikheid van dieHeregaan oor jou op. 2 Want kyk, die duisternis sal die aarde oordek en donkerheid die volke; maar oor jóú sal dieHereopgaan, en sy heerlikheid sal oor jou gesien word. 3 Ennasies sal trek na jou […]
JESAJA 61
Die genadejaar van die Here. 1 DIE Gees van die HereHereis op My,omdat dieHereMy gesalf hetom ’n blye boodskap te bringaan die ootmoediges; Hy het My gestuurom te verbind die gebrokenes van hart,om vir die gevangenes ’n vrylating uit te roep en vir die geboeides opening van die gevangenis; 2 om uit te roep ’n […]
JESAJA 62
Die verheerlikte Jerusalem. 1 TER wille van Sion sal Ek nie swyg nie en ter wille van Jerusalem nie stil wees nie,totdat sy geregtigheid uitbreek soos ’n glans en sy heil soos ’n fakkel wat brand. 2 Endie nasies sal jou geregtigheid sienen al die konings jou heerlikheid; en jy sal met’n nuwe naam genoem […]
JESAJA 63
Die wraakgerig in Edom. 1 WIE is dit wat daar aankom uit Edom,met bloedrooi klere uit Bosra? Hy daar, pragtig in sy gewaad, wat agteroor buig in die volheid van sy krag? Dit is Ek wat in geregtigheid spreek, wat magtig is om te verlos. 2 Waarom is u gewaad so rooi, en u klere […]
JESAJA 64
1 AG, as U maardie hemele wou skeur, wou neerdaal, dat die berge wankel voor u aangesig 2 — soos vuur die houtjies aan die brand steek, vuur die water laat opborrel — om u Naam aan u teëstanders bekend te maak, sodat nasies voor u aangesig kan bewe 3 wanneerU vreeslike dinge doen waar […]
JESAJA 65
Die opstandige volk en die knegte van die Here. 1 EK het My laat raadpleeg deur wiena Mynie gevra het nie; Ek het My laat vind deur die wat My nie gesoek het nie; aan ’n nasiewat na my Naam nie genoem is nie, het Ek gesê: Hier is Ek, Hier is Ek! 2 Ek […]
JESAJA 66
Die sondaars word getref, Sion verheerlik. 1 SO sê dieHere:Die hemel is my troon en die aarde die voetbank van my voete. Waar is dan die huis wat julle vir My sal bou? En waar die plek wat my rusplek sal wees? 2 Want my hand het al hierdie dinge gemaak, en so het dit […]