Profesie teen die Ammoniete. 1 OOR die kinders van Ammon. So sê dieHere: Het Israel geen kinders nie? Het hy geen erfgenaam nie? Waarom het Milkom Gad uit sy besitting verdrywe en woon sy mense in die stede daarvan? 2 Daarom, kyk, daar kom dae, spreek dieHere, dat Ek teenRabba van die kinders van Ammon […]
Monthly Archives: July 2017
JEREMIA 50
Profesie teen Babel. 1 DIE woord wat dieHeredeur die profeet Jeremia gespreek hetoor Babel, oor die land van die Chaldeërs. 2 Verkondig onder die nasies en laat hoor, en steek ’n banier op, laat hoor; verberg dit nie; sê: Babel is ingeneem,Bel staan beskaamd,Meródag is verskrik; sy afgode staan beskaamd, sy drekgode is verskrik. 3 […]
JEREMIA 51
1 SO sê dieHere: Kyk, Ek wek op teen Babel en teen die inwoners van „die Hart van my Teëstanders”die gees van ’n verwoester. 2 En Ek sal vir Babelwanners stuur wat hom sal uitwan en sy land leegskud; want hulle lê rondom teen hom op die dag van onheil. 3 Laat die skutter sy […]
JEREMIA 52
Die beleg, inneming en verwoesting van Jerusalem. 1 SEDEKÍA was een-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het elf jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Hamútal, ’n dogter van Jeremia uit Libna. 2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van dieHere, net soos […]
JESAJA 1
’n Sondige volk word geoordeel. 1 DIEgesig van Jesaja, die seun van Amos, wat hy gesien het met betrekking tot Juda en Jerusalem, in die dae vanUssía,Jotam,AgasenHiskía, die konings van Juda. 2 Hoor, o hemele, en luister, o aarde, want dieHerespreek: Ek het kinders grootgemaak en verhoog, maar húlle het teen My oortree. 3 ’n […]
JESAJA 2
Deur strafgerig tot verheerliking. 1 DIE woord watJesaja, die seun van Amos, gesien het met betrekking tot Juda en Jerusalem. 2 Enaan die einde van die dae sal die berg van die huis van dieHerevasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels, enal die nasies sal daarheen toestroom. 3 En […]
JESAJA 3
1 WANT kyk, die HereHerevan die leërskare sal uit Jerusalem en uit Juda wegneemdie stut en die steun, elke stut van brood en elke stut van water, 2 die held en die krygsman, die regter en die profeet en die waarsêer en die oudste; 3 die owerste oor vyftig en die aansienlike en die raadsman […]
JESAJA 4
1 ENin dié dag sal sewe vroue een man aangryp en sê: Ons eie brood sal ons eet en ons eie kleed aantrek; laat net jou naam oor ons genoem word, neem ons smaadheid weg. 2 In dié dagsal die Spruit van dieHerewees tot sieraad en heerlikheid, en die vrug van die land tot hoogheid […]
JESAJA 5
Die strafgerig van God oor sy bedorwe volk. 1 LAAT my tog sing vanmy Beminde; ’n lied van my Beminde oorsy wingerd! My Beminde het ’n wingerd op ’n vrugbare heuwel. 2 EnHy het dit omgespit en die klippe daar uitgehaal en dit beplant met edel wingerdstokke; en Hy het ’n toring daar binne-in gebou […]
JESAJA 6
Jesaja as profeet geroep. 1 IN die sterfjaar van koningUssíahet ek die Here sien sit op ’n hoë en verhewe troon, terwyl sy some die tempel gevul het. 2 Serafs het bo Hom gestaan; elkeen hetses vlerke gehad:met twee het hy sy aangesig bedek, en met twee het hy sy voete bedek, en met twee […]