Verbreking van die pottebakkerskruik. Verwoesting van Jerusalem. 1 SO sê dieHere: Gaan koop vir jou’n pottebakkerskruik, saam met oudstes uit die volk enoudstes uit die priesters. 2 En gaan uit nadie dal van die seun van Hinnom wat voor die ingang van die Potskerwepoort lê, en roep daar uit die woorde wat Ek met jou […]
Monthly Archives: July 2017
JEREMIA 20
Jeremia word deur die priester Pashur geslaan en in die blok gesit. 1 EN Pashur, die seun vanImmer, die priester —wat hoofopsigter was in die huis van dieHere— het Jeremia hierdie woorde hoor profeteer. 2 Toe het Pashur die profeet Jeremia geslaan en hom in die blok gesit wat indie Boonste Poort van Benjamin was, […]
JEREMIA 21
Aankondiging van die verwoesting van Jerusalem deur Nebukadrésar. 1 DIE woord wat van dieHeretot Jeremia gekom het toe Sedekía, die koning,Pashur, die seun van Malkía, enSefánja, die seun van Maäséja, die priester, na hom gestuur het met die woorde: 2 Raadpleeg tog dieHerevir ons, wantNebukadrésar, die koning van Babel, voer oorlog teen ons; miskien sal […]
JEREMIA 22
Profesie teen die koninklike huis van Juda. 1 SO sê dieHere: Gaan af in die huis van die koning van Juda en spreek daar hierdie woord 2 en sê:Hoor die woord van dieHere, o koning van Juda, wat sit op die troon van Dawid; jy en jou dienaars en jou volk wat deur hierdie poorte […]
JEREMIA 23
1 WEEdie herders wat die skape van my weide laat omkom en hulle verstrooi, spreek dieHere. 2 Daarom, so sê dieHere, die God van Israel, aangaande die herders wat my volk oppas: Júlle het my skape verstrooi en hulle verdrywe en hulle nie opgesoek nie. Kyk, Ek besoek oor julle die boosheid van julle handelinge, […]
JEREMIA 24
Die twee mandjies vye: die toekoms van die volk. 1 DIEHerehet my laat sien, en daar was twee mandjies met vye, reggesit voor die tempel van dieHere— nadatNebukadrésar, die koning van Babel,Jegónja, die seun van Jójakim, die koning van Juda,en die vorste van Juda en die smede en die slotmakers uit Jerusalem in ballingskap weggevoer […]
JEREMIA 25
Die beker van die toorn van God waaruit Babel en die volke op die ry af moet drink ná die ballingskap. 1 DIE woord wat tot Jeremia gekom het aangaande die hele volk van Juda,in die vierde jaar van Jójakim, die seun van Josía, die koning van Juda — dit was die eerste jaar van […]
JEREMIA 26
Jeremia voorspel die verwoesting van tempel en stad. Hierom meen hulle dat hy tot die dood veroordeel moet word. 1 IN die begin van die regering van Jójakim, die seun van Josía, die koning van Juda, het hierdie woord van dieHeregekom: 2 So sê dieHere:Gaan staan in die voorhof van die huis van dieHere, en […]
JEREMIA 27
Jeremia se raad is onderwerping aan die koning van Babel. 1 IN die begin van die regering vanSedekía, die seun van Josía, koning van Juda, het van dieHerehierdie woord tot Jeremia gekom: 2 So het dieHerevir my gesê: Maak vir jou stroppe enjukke, en sit dit op jou nek; 3 en stuur dit na die […]
JEREMIA 28
Stryd van Jeremia teen die valse profeet Hanánja. 1 EN in dié jaar, in die begin van die regering van Sedekía, die koning van Juda, in die vierde jaar, in die vyfde maand, het Hanánja, die seun van Assur, die profeet, wat uit Gíbeon afkomstig was, met my gespreek in die huis van dieHerein teenwoordigheid […]