KLAAGLIEDERE 4

Klagte oor die lot van die Joodse volk. 1 Alef.AG, hoe is die goud verdonker, die goeie goud verander, die heilige stene weggegooiop die hoek van al die strate! 2 Bet.Die kinders van Sion, die kosbares, wat teen fyn goud geskat was, ag, hoe is hulle gerekensoos erdekruike, die werk van pottebakkershande. 3 Gimel.Selfs jakkalse […]

KLAAGLIEDERE 5

Leed van hede en verlede. 1 DINK,Here, aan wat oor ons gekom het, sien en aanskou ons smaad. 2 Ons erfdeel het na vreemdes oorgegaan, ons huise na uitlanders. 3 Ons het wese geword, sonder ’n vader, ons moeders is soos weduwees. 4 Ons water drink ons vir geld, ons hout kom teen betaling in. […]

JEREMIA 1

Roeping van Jeremia om profeet te wees; sy eerste gesigte. 1 DIE woorde van Jeremia, die seun van Hilkía, uitdie priesters wat inÁnatot, in die land Benjamin was, 2 tot wie die woord van dieHeregekom het in die dae vanJosía, die seun van Amon, die koning van Juda,in die dertiende jaar van sy regering, 3 […]

JEREMIA 2

God bestraf Israel. 1 EN die woord van dieHerehet tot my gekom en gesê: 2 Gaan en roep uit voor die ore van Jerusalem en sê: So spreek dieHere: Ek onthou die geneentheid vanjou jeug,die liefde van jou bruidstyd, toe jy agter My aan geloop het in die woestyn,in ’n onbesaaide land. 3 Israel was […]

JEREMIA 3

1 HY sê:As ’n man sy vrou verstoot, en sy gaan van hom af weg en word ’n ander man s’n, kan hy dan nog na haar teruggaan?Sal daardie land nie skandelik ontheilig word nie? En jy hetmet baie minnaars gehoereer en wil na My terugkom, spreek dieHere! 2 Slaan jou oë op nadie kaal […]

JEREMIA 4

1 AS jy jou bekeer, Israel, spreek dieHere,bekeer jou tot My; en as jy jou verfoeisels van my aangesig af verwyder,hoef jy nie rond te swerwe nie. 2 Dan sal jy sweer: So waar as dieHereleef! in waarheid, in reg en in geregtigheid;en die nasies sal hulleself in Hom seën en hulle in Hom beroem. […]

JEREMIA 5

1 SWERF rond in die strate van Jerusalem, en kyk tog en verneem en soek op sy pleineof julle iemand vind,of daar een is wat reg doen, wat waarheid soek — dan sal Ek daaraan vergifnis skenk. 2 Enof hulle al sê:So waar as dieHereleef,sekerlik sweer hulle vals. 3 oHere,is u oë nie op opregtheid […]

JEREMIA 6

1 VLUG, kinders van Benjamin, uit Jerusalem uit;en blaas die basuin in Tekóa, en hef ’n vuurteken op boBet-Hakkérem; want onheil dreiguit die Noorde en groot verwoesting. 2 Die mooie en die verwénde verdelg Ek — die dogter van Sion. 3 Herders met hulle troppe vee sal na haar toe kom; hulle slaan tente op […]

JEREMIA 7

Belofte en bedreiging uitgespreek by die tempelpoort. 1 DIE woord wat van dieHeretot Jeremia gekom het: 2 Staan in die poort van die huis van dieHere, en roep hierdie woord daar uit en sê: Hoor die woord van dieHere, o hele Juda, wat deur hierdie poorte ingaan om dieHerete aanbid! 3 So sê dieHerevan die […]

JEREMIA 8

1 IN dié tyd, spreek dieHere, sal hulle die bene van die konings van Juda en die bene van sy vorste en die bene van die priesters en die bene van die profete en die bene van die inwoners van Jerusalem uit hulle grafte uithaal, 2 en hulle sal dit uitspreivoor die son en voor […]