Die heilige kamers. 1 DAARNA het hy my uitgebring nadie buitenste voorhof op die weg na die noorde toe; en hy het my gebring na die kamers wat teenoor die afgeslote ruimte en wat teenoor die bouwerk teen die noorde lê, 2 oor ’n lengte van honderd el, langs die noordelike ingang, en ’n breedte […]
Monthly Archives: July 2017
ESÉGIËL 43
Die heerlikheid van die Here trek in. 1 TOE het hy my gelei na die poort,die poort wat na die ooste kyk. 2 En kyk,die heerlikheid van die God van Israel het van die oostekant af gekom; endie geruis daarvan was soos die geruis van baie waters, endie aarde het geglans van sy heerlikheid. 3 […]
ESÉGIËL 44
Die dienaars van die heiligdom. 1 TOE het hy myteruggebring nadie buitenste poort van die heiligdom wat na die ooste kyk; en dit was gesluit. 2 En dieHerehet vir my gesê: Hierdie poort moet toegesluit bly, dit mag nie oopgemaak word nie, en niemand mag daardeur ingaan nie,omdat dieHere, die God van Israel, daardeur ingegaan […]
ESÉGIËL 45
Verdeling van die land. Die vors en sy pligte. Offers en feeste. 1 EN as julle die land as erflike besitting verdeel, moet julle’n offergawe aan dieHereafgee, ’n heilige plek uit die land; aangaande die lengte: vyf-en-twintigduisendeldie lengte, en die breedte: twintigduisend; dit moet in sy hele omvang rondom heilig wees. 2 Hiervan moet vir […]
ESÉGIËL 46
1 SO sê die HereHere:Die poort van die binneste voorhof wat na die ooste kyk, moet gedurende die ses werkdae gesluit wees; maar op die sabbatdag moet dit oopgemaak word; ook moet dit opdie dag van die nuwemaan oopgemaak word. 2 En die vors moet deur die voorportaal van die poort van buite af ingaan […]
ESÉGIËL 47
Die heilige waters. 1 DAARNA het hy my teruggebringna die ingang van die huis, en kyk, daar hetwaters uitgestroom onder die drumpel van die huis uit, na die ooste toe; want die voorkant van die huis was na die ooste toe; en die waters het weggevloei onder die regtersymuur van die huis uit, suid van […]
ESÉGIËL 48
Verdeling van die land. 1 EN dit is die name vandie stamme. Aan die noordekant langs die weg van Hetlon na die ingang van HamatenHasar-Enan aan die grens van Damaskus, na die noorde toe langs Hamat — hy moet die ooste-endie westekant hê —Dan eendeel. 2 En naas die gebied van Dan, van die oostekant […]
KLAAGLIEDERE 1
Treurige toestand van Jerusalem. 1 Alef.AG, hoe verlate sit die stad wat vol mense was!Sy het soos ’n weduwee geword, sy wat magtig was onder die nasies;die vorstin onder die provinsies het dienspligtig geword. 2 Bet.Bitterlik ween sy snags — haar trane oor haar wange! Sy het geen trooster onder alhaar liefhebbers nie; al haar […]
KLAAGLIEDERE 2
Beleëring en verwoesting van Jerusalem. 1 Alef.AG, hoe het die Here in sy toorn die dogter van Sion met wolke oordek!Hy het die sieraad van Israel uit die hemel op die aardeneergewerp en nie gedink aandie voetbank van sy voete op die dag van sy toorn nie. 2 Bet.Die Here het al die woonplekke van […]
KLAAGLIEDERE 3
Aansporing tot selfvernedering en gebed. 1 Alef.EK is die manwat ellende gesien het deurdie roede van sy grimmigheid. 2 My het Hy gelei enlaat wandel in duisternis sonder lig. 3 Ja, altyd weer draai Hy die hele dag sy hand teen my. 4 Bet.Hy het my vlees en my vellaat wegteer,my gebeente verbreek. 5 Hy […]