HANDELINGE 18

Paulus in Korinthe, daarna in Éfese. Sy terugkeer na Jerusalem. 1 EN daarna het Paulus uit Athéne vertrek en inKorinthe gekom. 2 En hy het ’n Jood gevind met die naam vanÁquila, afkomstig uit Pontus, wat onlangs met sy vrou Priscílla van Italië gekom het, omdatClaudius beveel het dat al die Jode uit Rome moes […]

HANDELINGE 19

Derde sendingreis van Paulus. Die evangelie word in Éfese gepreek. Demétrius veroorsaak ’n oproer. 1 EN terwylApollos inKorinthe was, het Paulus die boonste landstreke deurgereis en inÉfese gekom; en daar het hy sommige dissipels gevind 2 en hulle gevra: Het julle die Heilige Gees ontvang toe julle gelowig geword het? En hulle antwoord hom: Ons […]

HANDELINGE 20

Paulus besoek opnuut Macedónië en Griekeland en gaan dan na Klein-Asië. 1 EN nadat die oproer verby was, het Paulus die dissipels na hom geroep en gegroet en hetvertrek om naMacedónië te reis. 2 En hy het daardie streke deurgegaan, en nadat hy hulle met baie woorde bemoedig het, in Griekeland gekom. 3 Endaarhet hy […]

HANDELINGE 21

Paulus terug in Jerusalem. Hy word in die tempel gevang. 1 EN nadat ons ons van hulle losgeskeur het, het ons afgevaar en reguit koers gehou en by Kos aangekom, en die volgende dag by Rhodus en daarvandaan by Pátara. 2 En ons het ’n skip gevind wat na Fenícië sou oorseil, en daarop gegaan […]

HANDELINGE 22

Paulus lewer sy verdediging voor die volk. 1 BROEDERS en vaders, luister nou na my verdediging teenoor julle! 2 En toe hulle hoor dat hy hulle indie Hebreeuse taal toespreek, was hulle nog stiller. En hy sê: 3 Ek is’n Jood, gebore in Tarsus in Cilícië, maar opgevoed in hierdie stad aan die voete vanGamáliël, […]

HANDELINGE 23

1 EN Paulus het die oë opdie Raad gehou en gesê: Broeders, ek het met ’nvolkome goeie gewete voor God gewandel tot op hierdie dag. 2 Maar die hoëpriesterAnanías het bevel gegee aan die wat by hom staan, om hom op die mond te slaan. 3 Toe sê Paulus vir hom: God sal u slaan,gewitte […]

HANDELINGE 24

Paulus voor die regterstoel van die goewerneur Felix. 1 EN vyf dae daarna het die hoëpriesterAnanías met die ouderlinge en ’n sekere advokaat Tertúllus afgekom en Paulus by die goewerneur aangeklaag. 2 En toe hy opgeroep is, begin Tertúllus hom beskuldig en sê: 3 Dat ’n groot vrede deur u, hoogedele Felix, ons te beurt […]

HANDELINGE 25

Paulus verskyn voor Festus en beroep hom op die keiser. 1 FESTUS het dan in dieprovinsie gekom en ná drie dae van Cesaréa opgegaan na Jerusalem. 2 Endie hoëpriester en die vernaamstes van die Jode het Paulus by hom aangeklaag 3 en by hom aangedring en gevra, as ’n guns teenPaulus,dat hy hom na Jerusalem […]

HANDELINGE 26

1 EN Agríppa sê vir Paulus: Dit is jou vergun om vir jouself te spreek. Toe steek Paulus sy hand uit en verdedig homself: 2 Ek ag my gelukkig, koning Agríppa, dat ek my voor u vandag gaan verdedig in verband met alles waarvan ek deur die Jode beskuldig word, 3 veral omdat u bekend […]

HANDELINGE 27

Paulus word na Rome gestuur. Die skipbreuk. 1 EN toe daar besluit is dat ons moes wegvaar na Italië, het hulle Paulus en sommige ander gevangenes oorgegee aan ’n hoofman oor honderd van die keiserlike leërafdeling, met die naam van Július. 2 En nadat ons in ’n skip van Adramíttium gegaan het met die doel […]