NÚMERI 15

Wette met betrekking tot die offerandes. 1 DAARNA het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land van julle inwoning kom wat Ek aan julle gee, 3 en julle ’n vuuroffer aan dieHerewil berei, ’n brandoffer of slagoffer — deur ’n besonderegelofte […]

NÚMERI 16

Korag, Datan en Abíram maak oproer teen Moses en Aäron. 1 ENKorag, die seun van Jishar, die seun van Kehat, die seun van Levi, saam metDatan en Abíram, seuns van Elíab, en On, die seun van Pelet, seuns van Ruben, hetmannegeneem, 2 en hulle het opgestaan voor die oë van Moses saam met tweehonderd-en-vyftig man […]

NÚMERI 17

Die staf van Aäron. 1 DAARNA het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en neem van hulle vir elke stam ’n staf, van al hulle owerstes volgens hulle stamme, twaalf stawe; elkeen se naam moet jy skrywe op sy staf. 3 En Aäron se naam moet jy skrywe op […]

NÚMERI 18

Werk van die priesters en die Leviete; voorsiening in hulle onderhoud. 1 EN dieHerehet vir Aäron gesê:Jy en jou seuns en die huis van jou vader saam met joumoet die ongeregtigheid met betrekking tot die heiligdom dra; en jy en jou seuns saam met jou moet die ongeregtigheid met betrekking tot julle priesteramp dra. 2 […]

NÚMERI 19

Die verbranding van ’n rooi koei en die reinigingswater. 1 VERDER het dieHeremet Moses en Aäron gespreek en gesê: 2 Dit is die wetsinsetting wat dieHerebeveel het deur te sê: Spreek met die kinders van Israel dat hulle vir jou ’n rooi koei sonder gebrek bring waar geen liggaamsgebrek aan is,waarop geen juk gekom het […]

NÚMERI 20

Die waters van Mériba. 1 EN toe die kinders van Israel, die hele vergadering,in die woestyn Sin kom, in die eerste maand, het die volk in Kades gebly.En Mirjam het daar gesterwe en is daar begrawe. 2 En daar was geen water vir die vergadering nie.Toe het hulle teen Moses en Aäron saamgekom. 3 En […]

NÚMERI 21

Neerlaag van die koning van Arad. Die koperslang. 1 TOE die Kanaäniet,die koning van Arad, wat in die Suidland gewoon het, hoor dat Israel met die pad van Átarim kom, het hy teen Israel geveg en sommige van hulle as gevangenes weggevoer. 2 Daarop het Israel aan dieHere’n gelofte gedoen en gesê: As U hierdie […]

NÚMERI 22

Bíleam seën die Israeliete teen sy sin. 1 DAARNA het die kinders van Israel weggetrek en laer opgeslaanin die vlaktes van Moab, oos van die Jordaan van Jérigo. 2 Toe Balak, die seun van Sippor, sien alles wat Israel die Amoriete aangedoen het, 3 hetMoab baie bang geword vir die volk, want hulle was talryk; […]

NÚMERI 23

1 TOE sê Bíleam vir Balak:Bou vir my hier sewe altare en berei vir my hier sewe bulle en sewe ramme. 2 En Balak het gedoen soos Bíleam verlang het; en Balak en Bíleamhet ’n bul en ’n ram op elke altaar geoffer. 3 Daarop sê Bíleam vir Balak:Bly by jou brandoffer staan, en ek […]

NÚMERI 24

1 TOE Bíleam sien dat dit goed was in die oë van dieHereom Israel te seën, het hy hom nie soosdie vorige kere tot towery gewend nie, maar sy gesig na die woestyn gedraai. 2 Toe Bíleam sy oë opslaan en Israel sien soos hy volgens sy stamme in die laer staan, hetdie Gees van […]