LUKAS 11

Die gebed van die Here. 1 EN toe Hy op ’n sekere plekbesig was om te bid, sê een van sy dissipels vir Hom nadat Hy opgehou het: Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy dissipels geleer het. 2 En Hy sê vir hulle: Wanneer julle bid, sê:Onse Vader wat in die hemele is, […]

LUKAS 12

1 TOE duisende van die skare ondertussen saamkom, sodat hulle mekaar vertrap het, begin Hy aan sy dissipels te sê:Pas veral op vir die suurdeeg van die Fariseërs, dit isgeveinsdheid. 2 En daar is niks bedek wat nie geopenbaar sal word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie. 3 Daarom, alles wat julle […]

LUKAS 13

Die moord op die Galiléërs. Die toring van Silóam. 1 EN in dieselfde tyd was daar mense teenwoordig wat Hom berig gebring het van die Galiléërs wie se bloedPilatus met hulle offers gemeng het. 2 En Jesus antwoord en sê vir hulle:Dink julle dat hierdie Galiléërs groter sondaars was as al die Galiléërs, omdat hulle […]

LUKAS 14

Jesus genees ’n man wat water het. 1 EN toe Hy in die huis van een van die owerstes van die Fariseërs gegaan hetom brood te eet op die sabbat, het hulle Homin die oog gehou. 2 En daar was voor Hom ’n man wat die water gehad het. 3 En Jesus het gespreek en […]

LUKAS 15

Gelykenisse van die afgedwaalde skaap en die verlore penning. 1 EN aldie tollenaars en sondaars het die gewoonte gehad om na Hom te kom en na Hom te luister. 2 En die Fariseërs en die skrifgeleerdeshet baie gemurmureer en gesê: Hierdie man ontvang sondaars en eet saam met hulle. 3 Toe vertel Hy aan hulle […]

LUKAS 16

Gelykenis van die onregverdige bestuurder. 1 EN Hy het ook aan sy dissipels gesê: Daar was ’n ryk man wat’n bestuurder gehad het; en hy is by hom aangeklaag as een wat sy besittings verkwis. 2 En hy het hom geroep en vir hom gesê: Wat is dit wat ek van jou hoor? Gee verslag […]

LUKAS 17

Oor die struikelblokke. Oor die vergifnis van belediginge en die krag van die wet. Die nuttelose dienskneg. 1 EN Hy het vir sy dissipels gesê:Dit is onvermydelik dat die struikelblokke kom, maar wee hom deur wie hulle kom. 2 Dit is beter vir hom as ’n meulsteen aan sy nek gehang en hy in die […]

LUKAS 18

Gelykenis van die onregverdige regter. 1 EN Hy het ook aan hulle ’n gelykenis vertel met die oog daarop dat ’n mensgedurig moet bid ennie moedeloos word nie, 2 en gesê: Daar was ’n regter in ’n stad wat God nie gevrees en geen mens ontsien het nie. 3 En daar was in daardie stad […]

LUKAS 19

Saggéüs. 1 EN Hy hetin Jérigo gekom en daar deurgegaan. 2 En daar was ’n man met die naam van Saggéüs, ’n hoof van die tollenaars en ’n ryk man. 3 En hy het probeer om Jesus te sien, wie Hy was; maar vanweë die skare kon hy nie, omdat hy klein van persoon was. […]

LUKAS 20

Die doop van Johannes. 1 EN op een van dié dae, terwyl Hy besig was om die volk in die tempel te leer en die evangelie te verkondig, kom die owerpriesters en die skrifgeleerdes saam met die ouderlinge by Hom staan, 2 en hulle spreek met Hom en sê: Vertel ons deur watter gesag U […]