I SAMUEL 11

Saul verslaan die Ammoniete en bevry die stad Jabes in Gílead. 1 EN Nahas, dieAmmoniet, het opgetrek enJabes in Gílead beleër; en al die manne van Jabes het aan Nahas gesê: Sluit met ons ’n verbond, dan sal ons u dien. 2 Maar Nahas, die Ammoniet, het vir hulle gesê: Op hierdie voorwaarde sal ekdie […]

I SAMUEL 12

Samuel doen verslag van sy amptelike werk. 1 TOE sê Samuel aan die hele Israel: Kyk, ek hetna julle geluister in alles wat julle aan my gesê het,en ’n koning oor julle aangestel. 2 En kyk nou, die koning sal voor julle uit wandel,en ek het oud en grys geword, en my seuns is hier […]

I SAMUEL 13

Inval van die Filistyne. Sonde van Saul. 1 SAUL het ’n jaar geregeer. En toe hy twee jaar oor Israel geregeer het, 2 het Saul vir hom drieduisend man uit Israel uitgesoek; en by Saul was tweeduisend inMigmas en op die gebergte van Bet-el, en duisend was by Jónatan inGíbea in Benjamin; maar die orige […]

I SAMUEL 15

Saul en Ámalek. Sy sonde en straf. 1 TOE sê Samuel vir Saul:DieHerehet my gestuur om jou as koning te salf oor sy volk, oor Israel; luister dan nou na die stem van die woorde van dieHere. 2 So sê dieHerevan die leërskare: Ek het terdeë gelet op wat Ámalek Israel aangedoen het,dat hy hom […]

I SAMUEL 16

Samuel salf Dawid as koning. 1 DAARNA sê dieHereaan Samuel:Hoe lank sal jy treur oor Saul, terwylEk hom verwerp het om koning te wees oor Israel?Vul jou horing met olie en gaan heen: Ek stuur jou na Ísai, die Betlehemiet, wantEk het onder sy seuns vir My ’n koning uitgesoek. 2 Maar Samuel vra: Hoe […]

I SAMUEL 17

Dawid verslaan die reus Góliat. 1 EN die Filistyne het hulle leër versamel vir die oorlog en bymekaargekom by Sogo wat aan Juda behoort, en laer opgeslaan tussen Sogo enAséka in Efes-Dammim. 2 Maar Saul en die manne van Israel het byeengekom en laer opgeslaan indie dal van die terpentynboom en hulle in slagorde teenoor […]

I SAMUEL 18

Vriendskapsverbond tussen Jónatan en Dawid. Saul begin om Dawid te haat. 1 EN nadat hy sy gesprek met Saul beëindig het,het die siel van Jónatan verkleef geraak aan die siel van Dawid,en Jónatan het hom liefgekry soos sy eie siel. 2 En Saul het hom dié dag geneemen hom nie na sy familie laat teruggaan […]

I SAMUEL 19

Jónatan kies Dawid se kant. 1 DAARNA het Saul met sy seun Jónatan en met al sy dienaars gespreek om Dawid dood te maak; maar Jónatan, die seun van Saul,het baie van Dawid gehou; 2 en Jónatan het dit aan Dawid meegedeel en gesê: My vader Saul soek geleentheid om jou dood te maak: pas […]