Uitroeiing van die geslag van Agab en van die profete van Baäl. 1 EN Agab het sewentig seuns gehad inSamaría. Toe skryf Jehu ’n brief, en hy stuur dit na Samaría aan die owerstes van Jísreël, die oudstes, en aan die opvoedersvan die seunsvan Agab, en sê: 2 As hierdie brief dan nou by julle […]
Author Archives: admin
II KONINGS 11
Atália roei die koninklike geslag uit en regeer oor Juda. Joas bly gespaar. Dood van Atália. 1 TOEAtália, die moeder van Ahásia, sien dat haar seun dood was, het sy haar klaargemaak en die hele koninklike geslag omgebring. 2 Maar Joséba, die dogter van koning Joram, die suster van Ahásia, het Joas, die seun van […]
II KONINGS 12
Regering van Joas: afskaffing van afgodery en herstel van die tempel. 1 IN die sewende jaar van Jehu hetJoas koning geword, en hy het veertig jaar geregeer in Jerusalem; en die naam van sy moeder was Sibja, vanBerséba. 2 En Joas het gedoen wat reg was in die oë van dieHere, al sy dae waarin […]
II KONINGS 13
Jóahas en Joas konings van Israel. 1 IN die drie-en-twintigste jaar van Joas, die seun van Ahásia, die koning van Juda, het Jóahas, die seun van Jehu, koning geword oor Israel in Samaría — sewentien jaar lank. 2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van dieHere, en agter die sondes van […]
II KONINGS 14
Amásia koning van Juda. Joas en Jeróbeam, die tweede, konings van Israel. 1 INdie tweede jaar van Joas, die seun van Jóahas, die koning van Israel, hetAmásia, die seun van Joas, die koning van Juda, koning geword. 2 Vyf-en-twintig jaar was hy oud toe hy koning geword het; en negen-en-twintig jaar het hy in Jerusalem […]
II KONINGS 15
Asárja koning van Juda. 1 IN die sewen-en-twintigste jaar van Jeróbeam, die koning van Israel,het Asárja, die seun van Amásia, die koning van Juda, koning geword. 2 Hy was sestien jaar oud toe hy koning geword het, en twee-en-vyftig jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jególja, van Jerusalem. […]
II KONINGS 16
Agas koning van Juda. 1 IN die sewentiende jaar van Peka, die seun van Remália, het Agas, die seun van Jotam, die koning van Juda, koning geword. 2 Twintig jaar was Agas oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer en nie gedoen wat reg was in die oë […]
II KONINGS 17
Hoséa die laaste koning van Israel. Salmanéser neem Samaría in en voer die tien stamme in ballingskap weg. 1 IN die twaalfde jaar van Agas, die koning van Juda, het Hoséa, die seun van Ela, in Samaría oor Israel koning geword — nege jaar lank. 2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die […]
II KONINGS 18
Hiskía koning van Juda. Jerusalem word deur Sánherib beleër, maar op die gebed van Hiskía word die Assiriese leër verniel. 1 ENin die derde jaar van Hoséa, die seun van Ela, die koning van Israel, hetHiskía, die seun van Agas, die koning van Juda, koning geword. 2 Vyf-en-twintig jaar was hy oud toe hy koning […]
II KONINGS 19
1 EN toe koning Hiskía dit hoor, het hy sy klere geskeur enhom met ’n roukleed bedek enin die huis van dieHeregegaan. 2 Daarna stuur hy Éljakim wat oor die paleis was, en Sebna, die skrywer, en die oudstes van die priesters, met rouklere bedek, na die profeet Jesaja, die seun van Amos. 3 En […]