Asa skaf die afgodery af. 1 TOEhet die Gees van God op Asárja, die seun van Oded, gekom; 2 en hy het uitgegaan om Asa te ontmoet en vir hom gesê: Luister na my, Asa en die hele Juda en Benjamin! DieHereis met julle as julle met Hom is, enas julle Hom soek, sal Hy […]
Author Archives: admin
II KRONIEKE 16
Asa verbind hom met Aram teen Israel. Sy dood. 1 IN die ses-en-dertigste jaar van die regering van Asa hetBaésa, die koning van Israel, opgetrek teen Juda en Rama gebou om niemand van Asa, die koning van Juda, te laat uit- of ingaan nie. 2 Toe bring Asa silwer en goud uit die skatkamers van […]
II KRONIEKE 17
Voorspoed en mag van Jósafat. 1 EN sy seunJósafat het in sy plek koning geword en hom versterk teen Israel. 2 En hy het ’n leërmag in aldie versterkte stede van Juda geplaas en wagposte in die land Juda opgestel en in die stede van Efraimwat sy vader Asa ingeneem het. 3 En dieHerewas met […]
II KRONIEKE 18
Verbond van Jósafat met Agab teen die Arameërs. Voorspelling van Miga. Dood van Agab en vlug van Israel. 1 EN toe Jósafatrykdom en eer in oorvloed gehad het,het hy hom verswaer met Agab. 2 En ná verloop van enkele jarehet hy afgetrek na Agab, naSamaría, en Agab het vir hom en die manskappe wat by […]
II KRONIEKE 19
1 MAAR toe Jósafat, die koning van Juda, behoue na sy huis in Jerusalem terugkom, 2 het die sienerJehu, die seun van Hanáni, uitgegaan hom tegemoet, en aan koning Jósafat gesê: Moet ’n mens die goddelose help, enhet u lief die wat dieHerehaat? Daarom kom daar nou ’n toorn op u van dieHere. 3 Tog […]
II KRONIEKE 20
Oorwinning van Jósafat oor die Moabiete en Ammoniete. Einde van sy regering. 1 EN daarna het die kinders vanMoab en die kinders vanAmmon, en saam met hulle ’n deel van die Meüniete teen Jósafat gekom om te veg. 2 Toe hulle kom en aan Jósafat berig bring en sê: Daar kom ’n groot menigte teen […]
II KRONIEKE 21
Die goddelose Joram koning van Juda. 1 EN Jósafat het ontslaap met sy vaders en is begrawe by sy vaders in die stad van Dawid; en sy seun Joram het in sy plek koning geword. 2 En hy het broers gehad, seuns van Jósafat: Asárja en Jéhiël en Sagaría en Asarjáhu en Mígael en Sefátja; […]
II KRONIEKE 22
Ahásia, koning van Juda, word deur Jehu omgebring. 1 TOE maak die inwoners van Jerusalem Ahásia, syjongste seun, koning in sy plek; want die bende wat metdie Arabiere in die laer gekom het, het al die oueres gedood.En Ahásia, die seun van Joram, die koning van Juda, het koning geword. 2 Twee-en-twintig jaar was Ahásia […]
II KRONIEKE 23
1 MAAR in die sewende jaar hetJójada moed geskep en saam met hom in ’n verbond geneem die owerstes oor honderd: Asárja, die seun van Jeróham, en Ismael, die seun van Jóhanan, en Asárja, die seun van Obed, en Maäséja, die seun van Adája, en Elisáfat, die seun van Sigri. 2 En hulle het in […]
II KRONIEKE 24
Joas laat die tempel herstel; sy afgodery ná die dood van Jójada. Hy bring Sagaría om die lewe, omdat dié sy afgodery bestraf het. 1 JOAS was sewe jaar oud toe hy koning geword het, enhy het veertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Sibja, uit Berséba. 2 En Joas […]