Geregtigheid te oefen, is beter as om te vas. 1 ENin die vierde jaar van koning Daríus het die woord van dieHeretot Sagaría gekom, op die vierde dag van die negende maand, indie maandKislew. 2 Bet-el het toe Saréser en Regem-Meleg met sy manne gestuur om die aangesig van dieHereom genade te smeek 3 deur […]
Author Archives: admin
SAGARÍA 8
Belofte van heerlike seëninge. 1 EN die woord van dieHerevan die leërskare het gekom en gesê: 2 So spreek dieHerevan die leërskare:Ek ywer oor Sion met ’n groot ywer, ja, Ek ywer met groot grimmigheid daarvoor. 3 So sê dieHere:Ek keer terug na Sion en sal midde-in Jerusalem woon; en Jerusalem sal genoem word:Die stad […]
SAGARÍA 9
Oordeel oor verskillende volke. 1 GODSPRAAK. Die woord van dieHereteen die land Hadrag, en op Damaskus bly dit rus — want dieHerehou die oog op die mense en op al die stamme van Israel. 2 En ookteenHamat wat daaraan grens;teenTirus saam metSidon, wanthy is baie slim. 3 Ja, Tirus het vir hom ’n vesting gebou; […]
SAGARÍA 10
’n Heerlike toesegging aan Israel. 1 BID tot dieHereom reën in die tyd vandie laat reëns; dieHeremaak die weerligte, en Hy sal aan hulle ’n stortreën gee, plante op die veld aan iedereen. 2 Want die huisgode spreek bedrog, endie waarsêers sien leuens enverkondig nietige drome, hulle troos met wind. Daarom het hulle weggeswerwe soos […]
SAGARÍA 11
1 OPEN jou deure, o Líbanon, sodat vuur jou sederbome verteer! 2 Huil, o sipres, omdat die seder geval het, omdat die pragtigebomeverwoes is! Huil,eike van Basan, omdat die ontoeganklike woud afgekap is. 3 Hoor! die gejammer van die herders, want hulle heerlikheid is verwoes. Hoor! die geknor van die jong leeus, want die pronkbosse […]
SAGARÍA 12
Heil en seën vir die volk van die Here in die verre toekoms. 1 GODSPRAAK. Die woord van dieHereoor Israel. DieHerespreek, wat die hemele uitsprei en die aarde grondves endie gees van die mens in sy binneste formeer: 2 Kyk,Ek maak Jerusalem vir al die volke rondomtot ’n beker van bedwelming, en ook teen Juda […]
SAGARÍA 13
Die volk van die Here word gereinig. 1 IN dié dag sal daar’n geopende fontein wees vir die huis van Dawid en vir die inwoners van Jerusalem teen sonde en onreinheid. 2 En in dié dag, spreek dieHerevan die leërskare, sal Ek die name van die afgode uit die land uitroei, sodat aan hulle nie […]
SAGARÍA 14
Die eindstryd van die Godsryk word met ’n heerlike oorwinning bekroon. 1 KYK, daar kom ’n dag vir dieHere; dan sal wat van jou buitgemaak is, binne-in jou verdeel word,o Jerusalem! 2 WantEk sal al die nasies versamel om oorlog te voer teen Jerusalem; en die stad sal ingeneem en die huise geplunder en die […]
HAGGAI 1
Aansporing om die tempel te herbou. 1 IN die tweede jaar van koning Daríus, op die eerste dag van die sesde maand, het die woord van dieHeredeur die diens van die profeet Haggai gekom tot Serubbábel, die seun van Seáltiël, die goewerneur van Juda, en totJosua, die seun van Jósadak,die hoëpriester, en gesê: 2 So […]
HAGGAI 2
Belofte omtrent die heerlikheid van die herboude tempel. 1 OP die een-en-twintigste dag van die sewendemaandhet die woord van dieHeredeur die diens van die profeet Haggai gekom en gesê: 2 Spreek tog metSerubbábel, die seun van Seáltiël, die goewerneur van Juda, en metJosua, die seun van Jósadak, die hoëpriester, enmet die oorblyfsel van die volk […]