Verdraagsaamheid teenoor die wat swak is in die geloof. 1 EN neem hom aanwat swak is in die geloof, nie om oor sy gevoelens te oordeel nie. 2 Die een glo dat ’n mens alles mag eet, maar hy wat swak is, eet groente. 3 Hy wat eet, moet hom wat nie eet, nie verag […]
Author Archives: admin
ROMEINE 15
Christus ’n voorbeeld van selfverloëning en hulpbetoon. 1 EN op onswat sterk is, rus die verpligting omdie swakhede te dra van die wat nie sterk is nie, en nie onsself te behaag nie. 2 Wantelkeen van ons moet die naaste behaag met die oog op wat goed is totstigting. 3 Wantook Christus het Homself nie […]
ROMEINE 16
Aanbevelinge, groete, wense. 1 EK beveel by julle aan ons suster Fébé, wat ’n dienares is van die gemeente inKenchréë, 2 dat jullehaar ontvang in die Here, soos ditdie heiliges betaam, en haar bystaan in elke saak waarin sy julle nodig mag hê. Want sy was vir baie ’n beskermster enook vir my. 3 GroetPriscílla […]
HANDELINGE 1
Inleiding. Hemelvaart van Jesus. 1 DIE eerste verhaal,Theófilus, het ek opgestel oor alles wat Jesus begin doen en leer het 2 tot op die dag datHy opgeneem is, nadat Hy aan die apostels wat Hy uitverkies het, deur die Heilige Geesbevele gegee het; 3 aan wie Hy ook, ná sy lyde, Hom lewend vertoon het […]
HANDELINGE 2
Die uitstorting van die Heilige Gees. 1 EN toedie dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almaleendragtig bymekaar. 2 En daar kom skielik uit die hemel ’n geluidsoos van ’n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het. 3 Toe is deur hulle tonge gesien soos vanvuur, wat hulleself […]
HANDELINGE 3
Die genesing van die kreupel-gebore man. Toespraak van Petrus in die tempel. 1 EN Petrus en Johannes het saamna die tempel opgegaan op die uur van die gebed,die negende uur. 2 En daar is ’n sekere man aangedra wat van sy geboorte af kreupel was; hulle het hom elke dag neergesit by die tempelpoort wat […]
HANDELINGE 4
Petrus en Johannes voor die Joodse Raad. 1 EN terwyl hulle besig was om met die volk te spreek, het die priesters en die hoofman van die tempel en dieSadduseërs op hulle afgekom, 2 baie ontevrede dat hulle die volk leer en in Jesusdie opstanding uit die dode verkondig. 3 En hulle het die hande […]
HANDELINGE 5
1 MAAR ’n sekere man met die naam van Ananías het saam met sy vrou Saffíra ’n eiendom verkoop, 2 en ook met die medewete van sy vrou van die prys agtergehou en ’n sekere deel gebring enaan die voete van die apostels neergelê. 3 Toe sê Petrus: Ananías, waarom hetdie Satan jou hart vervul […]
HANDELINGE 6
Kiesing van die sewe diakens. 1 EN in dié daetoe die dissipels vermeerder het, het daar ’n murmurering ontstaan van dieGriekssprekende Jode teen die Hebreërs, omdat hulle weduweesin die daaglikse versorging oor die hoof gesien is. 2 En die twaalf het die menigte van die dissipels byeengeroep en gesê: Dit is nie reg dat ons […]
HANDELINGE 7
1 TOE sê die hoëpriester: Is hierdie dinge dan so? 2 En hy sê:Broeders en vaders, luister! Die God van die heerlikheid het verskyn aan ons vader Abraham toe hy in Mesopotámië was,voordat hy in Haran gewoon het, 3 en vir hom gesê:Trek uit jou land en uit jou familie, en kom na die land […]