Die evangelie in Samaría. Simon die towenaar. 1 EN Saulus het ook sy vermoording goedgekeur. En daar het in dié tyd ’n groot vervolging teen die gemeente in Jerusalem ontstaan, enalmal is verstrooi oor die streke van Judéa enSamaría, behalwe die apostels. 2 En godvresende manne het Stéfanus begrawe en ’n groot rou oor hom […]
Monthly Archives: July 2017
HANDELINGE 9
Bekering van Saulus op die pad na Damaskus. 1 MAARSaulus, wat nog dreiging en moord geblaas het teen die dissipels van die Here, het na die hoëpriester gegaan 2 en van hom briewe gevra aan die sinagoges in Damaskus, sodat as hy mense sou vind wat van die Weg was, manne sowel as vroue, hy […]
HANDELINGE 10
Die hoofman Cornelius. 1 EN daar was in Cesaréa ’n man met die naam van Cornelius, ’n hoofman oor honderd van die sogenaamde Italiaanse leërafdeling. 2 Hy met sy hele huis wasvroom en godvresend en het baie aalmoese aan die volk gegee en was altyddeur in die gebed tot God. 3 Hy het duidelik in […]
HANDELINGE 11
Petrus verantwoord hom voor die gemeente waarom hy Cornelius gedoop het. 1 EN die apostels endie broeders wat in Judéa was, het gehoor dat die heidene ook die woord van God aangeneem het. 2 En toe Petrus opgaan na Jerusalem,het die wat uit die besnydenis was, met hom getwis 3 en gesê:By onbesnede manne het […]
HANDELINGE 12
Herodes vervolg die gemeente, maak Jakobus dood, sit Petrus in die gevangenis. Petrus word uit die gevangenis verlos. Dood van Herodes. 1 EN omtrent daardie tyd het koning Herodes sy hande geslaan aan sommige uit die gemeente om hulle kwaad aan te doen. 2 En hy hetJakobus, die broer van Johannes, met die swaard omgebring. […]
HANDELINGE 13
Bárnabas en Paulus word deur die gemeente van Antiochíë na die heidene gestuur. Hulle prediking op Ciprus. Élimas die towenaar. 1 EN daar was in die plaaslike gemeente inAntiochíë sekereprofete enleraars, naamlikBárnabas en Símeon wat Niger genoem word, enLúcius, die Cirenéër, en Manáen, wat saam metHerodes, die viervors, grootgeword het, enSaulus. 2 En terwyl hulle […]
HANDELINGE 14
Die evangelie word verkondig in Ikónium, Listre en Derbe. Seën en vervolging. Terugkeer na Antiochíë. 1 EN op dieselfde wyse het hulle inIkóniumin die sinagoge van die Jode ingegaan en so gespreek dat ’n groot menigte Jode sowel as Grieke gelowig geword het. 2 Maar die ongehoorsame Jodehet die gemoedere van die heidene teen die […]
HANDELINGE 15
Vraag oor die onderhouding van die besnydenis en die wet van Moses. Vergadering in Jerusalem en besluit daaromtrent. 1 ENsekere persone wat van Judéa afgekom het, hetdie broeders geleer:As julle nie besny wordvolgens die gebruik van Moses nie, kan julle nie gered word nie. 2 Toe daar nou geen klein stryd en woordewisseling van die […]
HANDELINGE 16
1 EN hy het inDerbe en Listre aangekom; en daar was ’n dissipel met die naam vanTimótheüs,seun van ’n gelowige Joodse vrou, maar van ’n Griekse vader. 2 Hy het goeie getuienis gehad van die broeders in Listre en Ikónium. 3 Paulus wou hê dat hy saam met hom op reis sou gaan, enhy het […]
HANDELINGE 17
Paulus in Thessaloníka en Beréa. 1 TOE het hulle deur Amfípolis en Apollónië gereis en inThessaloníka gekom, waar ’n sinagoge van die Jode was. 2 Envolgens sy gewoonte het Paulus na hulle gegaan en drie sabbatte lank met hulle gespreekuit die Skrifte 3 endit uitgelê en aangetoon dat die Christus moes ly en uit die […]