ROMEINE 15

Christus ’n voorbeeld van selfverloëning en hulpbetoon. 1 EN op onswat sterk is, rus die verpligting omdie swakhede te dra van die wat nie sterk is nie, en nie onsself te behaag nie. 2 Wantelkeen van ons moet die naaste behaag met die oog op wat goed is totstigting. 3 Wantook Christus het Homself nie […]

ROMEINE 16

Aanbevelinge, groete, wense. 1 EK beveel by julle aan ons suster Fébé, wat ’n dienares is van die gemeente inKenchréë, 2 dat jullehaar ontvang in die Here, soos ditdie heiliges betaam, en haar bystaan in elke saak waarin sy julle nodig mag hê. Want sy was vir baie ’n beskermster enook vir my. 3 GroetPriscílla […]

HANDELINGE 1

Inleiding. Hemelvaart van Jesus. 1 DIE eerste verhaal,Theófilus, het ek opgestel oor alles wat Jesus begin doen en leer het 2 tot op die dag datHy opgeneem is, nadat Hy aan die apostels wat Hy uitverkies het, deur die Heilige Geesbevele gegee het; 3 aan wie Hy ook, ná sy lyde, Hom lewend vertoon het […]

HANDELINGE 2

Die uitstorting van die Heilige Gees. 1 EN toedie dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almaleendragtig bymekaar. 2 En daar kom skielik uit die hemel ’n geluidsoos van ’n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het. 3 Toe is deur hulle tonge gesien soos vanvuur, wat hulleself […]

HANDELINGE 6

Kiesing van die sewe diakens. 1 EN in dié daetoe die dissipels vermeerder het, het daar ’n murmurering ontstaan van dieGriekssprekende Jode teen die Hebreërs, omdat hulle weduweesin die daaglikse versorging oor die hoof gesien is. 2 En die twaalf het die menigte van die dissipels byeengeroep en gesê: Dit is nie reg dat ons […]