1 DIT isdie derde keer dat ek na julle toe kom.In die mond van twee of drie getuies sal elke woord vasstaan. 2 Ek het dit vroeër gesê, en ek sê dit vooruit soos toe ek die tweede keer aanwesig was, en ek skrywe dit nou in my afwesigheid aan die wat vroeër gesondig het […]
Monthly Archives: July 2017
I KORINTHIËRS 1
Opskrif, seëngroet en danksegginge. 1 PAULUS,’n geroepe apostel van Jesus Christusdeur die wil van God, en die broederSósthenes, 2 aan die gemeente van God wat inKorinthe is, aan die geheiligdes in Christus Jesus,die geroepeheiliges, saam met almal wat die Naam van onse Here Jesus Christus in elke plek aanroep, hulle sowel as onseHere: 3 Genade […]
I KORINTHIËRS 2
Die aard van Paulus se prediking in Korinthe. 1 EN toe ek by julle gekom het, broeders, het ek nie aan julledie getuienis van God kom verkondigmet voortreflikheid van woorde of van wysheid nie, 2 want ek het my voorgeneem om niks anders onder julle te weet nieas Jesus Christus, en Hom as gekruisigde. 3 […]
I KORINTHIËRS 3
Die vleeslike gesindheid ’n oorsaak van verdeeldheid. 1 EN ek, broeders, kon met julle nie spreek soos metgeestelike mense nie, maar soos metvleeslike, soos metklein kinders in Christus. 2 Ek het julle metmelk gevoed, nie met vaste spys nie,want julle was nog nie daartoe in staat nie, en julle is nou nog nie daartoe in […]
I KORINTHIËRS 4
Die dienaars van Christus en die bedienaars van die verborgenhede van God. 1 SO moet ons dan beskou word asdienaars van Christus enbedienaars van dieverborgenhede van God. 2 En verder word van die bedienaars vereis dat hullegetrou bevind moet word. 3 Maar vir my beteken dit baie min of ek deur julle of deur ’n […]
I KORINTHIËRS 5
Die sedeloosheid van die Korinthiese gemeente. Bestraffinge en vermaninge. 1 ’nMENS hoor waarlik vanhoerery onder julle, en hoerery van so ’n aard as wat selfs onder die heidene nie bekend is nie:dat iemand die vrou van sy vader het. 2 En tog is julle opgeblase in plaas dat julle liewer getreur het, sodat hy wat […]
I KORINTHIËRS 6
Berisping oor geskille tussen broeders. 1 DURF iemand van julle wat ’n saak teen ’n ander het, gaan reg soek voor die onregverdiges ennie voor die heiliges nie? 2 Weet julle nie datdie heiliges die wêreld sal oordeel nie? En as die wêreld deur julle geoordeel word, is julle dan onbevoeg vir die geringste regsake? […]
I KORINTHIËRS 7
Antwoord op die vrae van die Korinthiërs oor die huwelik. 1 MET betrekking tot die dinge waaroor julle aan my geskryf het —dit is goed vir ’n man om ’n vrou nie aan te raak nie. 2 Maar vanweëdie hoererye moet elke man sy eie vrou hê, en elke vrou moet haar eie man hê. […]
I KORINTHIËRS 8
Antwoord op die vrae van die Korinthiërs oor vleis wat aan die afgode geoffer is. 1 EN met betrekking totdie offervleis aan die afgode weet ons dat ons almalkennis het.Die kennis maak opgeblase, maar die liefde stig. 2 As iemand meen dat hy enige kennis het, weet hy nog niks soos ’n mens behoort te […]
I KORINTHIËRS 9
Vryheid en regte van die apostel. 1 IS ek nie ’n apostel nie? Is ek nie vry nie?Het ek nie Jesus Christus, onse Here, gesien nie?Is julle nie my werk in die Here nie? 2 As ek vir ander geen apostel is nie, is ek dit tog seker vir julle, wantjulle is die seël op […]