’n Boetelied van Dawid. 1 VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid, 2 toe die profeet Natan na hom gekom het, nadat hy by Bátseba ingegaan het. 3 Wees my genadig, o God, na u goedertierenheid;delg my oortredinge uit na die grootheid van u barmhartigheid. 4 Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my […]
Category Archives: PSALMS
PSALMS 52
Wee oor die bedrieglike tong. 1 VIR die musiekleier.’n Onderwysing van Dawid, 2 toeDoëg, die Edomiet, gekom het en aan Saul te kenne gegee en aan hom gesê het: Dawid het in die huis van Ahiméleg ingegaan. 3 Wat beroem jy jou in die kwaad, o geweldige? Die goedertierenheid van God duur die hele dag! […]
PSALMS 53
Goddeloosheid van die mens. 1 VIR die musiekleier; opdie wysie van:„Máhalat.”’n Onderwysing van Dawid. 2 Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie! Hulle het sleg gehandel enhulonreg afskuwelik gemaak;daar is niemand wat goed doen nie. 3 God het uit die hemel neergesien op die mensekinders om te sien of daariemand verstandig […]
PSALMS 54
Teenoor grimmige vyande. 1 VIR die musiekleier;met snaarinstrumente.’n Onderwysing van Dawid, 2 toe die Sifiete gekom en aan Saul gesê het: Het Dawid hom nie by ons weggesteek nie? 3 oGod, verlos my deur u Naam, en doen aan my reg deur u mag! 4 oGod, hoor my gebed, luister na die woorde van my […]
PSALMS 55
Weg na die woestyn! 1 VIR die musiekleier;met snaarinstrumente.’n Onderwysing van Dawid. 2 oGod,hoor my gebed en verberg U nie vir my smeking nie. 3 Luister na my en verhoor my; in my onrus dwaal ek rond en is verward, 4 weens die geroep van die vyand, weens die geraas van die goddelose; wanthulle stort […]
PSALMS 56
Troos van ’n vlugteling. 1 VIR die musiekleier; opdie wysie van:„Die Duif van die ver Terebinte.” Van Dawid. ’n Gedig, toe dieFilistyne hom gevang het in Gat. 2 Wees my genadig, o God, want mense vertrap my; hy wat my beveg, verdruk my die hele dag. 3 My vyande vertrapmydie hele dag, want baie veg […]
PSALMS 57
My hart is gerus! 1 VIR die musiekleier; opdie wysie van:„Moenie verwoes nie.” Van Dawid. ’n Gedig,toe hy vir Saul in die spelonk gevlug het. 2 Wees my genadig, o God, wees my genadig, want by U het my siel geskuil, enin die skaduwee van u vleuels sal ek skuil totdat die onheil verbygegaan het. […]
PSALMS 58
Wraak oor die onregverdige regters. 1 VIR die musiekleier; opdie wysie van:„Moenie verwoes nie.” Van Dawid. ’n Gedig. 2 Spreek julle waarlik geregtigheid, o gode? Oordeel julle die mensekinders regverdig? 3 Ja, julle bedryf ongeregtighede in die hart; julle weeg op aarde die geweld van julle hande af. 4 Afvallig is die goddelose mense van […]
PSALMS 59
Hulp teenoor vermetele rowers. 1 VIR die musiekleier;opdie wysie van:„Moenie verwoes nie.” Van Dawid. ’n Gedig,toe Saul gestuur het en hulle die huis laat bewaak het om hom dood te maak. 2 Red my van my vyande, o my God! Beskerm my teen my teëstanders! 3 Red my van die werkers van ongeregtigheid, en verlos […]
PSALMS 60
Gebed en vertroue ná ’n neerlaag. 1 VIR die musiekleier;opdie wysie van:„Die Lelie van die Getuienis.” ’n Gedig van Dawid,om te onderrig. 2 Toe hyoorlog gevoer het teen die Arameërs van Mesopotámië en die Arameërs van Soba, en Joab teruggekom en die Edomiete verslaan het in die Soutdal, twaalfduisend. 3 oGod, U het ons verstoot, […]