PSALMS 41

Gebed in krankheid. 1 VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid. 2 Welgeluksalig is hy wat ag gee op die arme; dieHeresal homred in die dag van onheil. 3 DieHeresal hom bewaar en hom in die lewe hou; hy sal gelukkig gemaak word op die aarde. Ja, U kan hom nie oorgee aan die begeerte […]

PSALMS 42

Heimwee na God. 1 VIR die musiekleier. ’n Onderwysing vandie kinders van Korag. 2 Soos ’n hert wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God! 3 My siel dors na God, na die lewende God; wanneer sal ek ingaan envoor die aangesig van God verskyn? 4 My trane is my spys […]

PSALMS 43

Hoop op God! 1 DOEN aan my reg, o God, en verdedig my regsaak teen ’n onbarmhartige volk; red my van die man van bedrog en onreg! 2 Want U is die God van my toevlug; waaromverstoot U my dan?Waarom moet ek rondgaan in rougewaad deur die vyand se verdrukking? 3 Stuur u lig en […]

PSALMS 44

Hulpgeroep van die martelaarsgemeente. 1 VIR die musiekleier. Vandie kinders van Korag. ’n Onderwysing. 2 oGod, met ons ore het ons dit gehoor,ons vaders het ons dit vertel: ’n werk het U gedoen in hulle dae, in die dae van die voortyd. 3 U self het met u handnasies verdrywe, maarhúlle geplant; U het volke […]

PSALMS 45

Bruilofslied vir die Messías. 1 VIR die musiekleier;opdie wysie van:„Lelies.” Van die kinders van Korag. ’n Onderwysing. ’n Lied van die liefde. 2 My hart word bewoë deur goeie woorde; ek dra my gedigte voor aangaande ’n Koning; my tong is die pen van’n vaardige skrywer. 3 U is veel skoner as die mensekinders;genade is […]

PSALMS 46

God is ’n toevlug. 1 VIR die musiekleier. Van die kinders van Korag.Met sopraanstemme.’n Lied. 2 God is vir ons ’n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef. 3 Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van […]

PSALMS 47

God vaar op met gejuig. 1 VIR die musiekleier. Van die kinders van Korag. ’n Psalm. 2 Alle volke,klap met die hande; juig tot eer van God met ’n stem van gejubel! 3 Want dieHere, die Allerhoogste, isgedug, ’n groot Koning oor die hele aarde. 4 Hybring volke onder ons en nasies onder ons voete. […]

PSALMS 48

Sion die stad van die groot Koning. 1 ’nLIED. ’n Psalm van die kinders van Korag. 2 DieHereis groot en baie lofwaardig indie stad van onse God,sy heilige berg! 3 Skoon deur sy verhewenheid,die vreugde van die hele aarde is die berg Sion,aan die noordekant,die stad van die groot Koning! 4 God het Hom in […]

PSALMS 49

Die mag van die dood. 1 VIR die musiekleier. Van die kinders van Korag. ’n Psalm. 2 Hoor dit, alle volke, luister, alle bewoners van die wêreld, 3 geringes sowel as aansienlikes, tesame ryk en arm! 4 My mond sal louter wysheid spreek, en die oordenking van my hart is net verstand. 5 Ek sal […]

PSALMS 50

Die ware godsdiens. 1 ’nPSALM van Asaf. # Die God van die gode, dieHere, spreek en roep die aarde,van die opgang van die son af tot sy ondergang toe. 2 Uit Sion,die volkomenheid van skoonheid,verskyn God in ligglans. 3 Onse God kom en kan nie swyg nie.Vuur verteer voor sy aangesig, en rondom Hom storm […]