Lofsang op die werke van die Here. 1 HALLELUJA! # Alef.Ek wil dieHereloof van ganser harte;Bet.in die kring van die opregtes en in die vergadering. 2 Gimel.Die werke van dieHereis groot;Dalet.nagespeur word hulle deur almal wat daar ’n welbehae in het. 3 He.Sy dade is majesteit en heerlikheid;Wau.ensy geregtigheid bestaan tot in ewigheid. 4 Sajin.Hy […]
Category Archives: PSALMS
PSALMS 112
Seën van die godsvrug. 1 HALLELUJA! # Alef.Welgeluksalig is die man wat dieHerevrees,Bet.wat ’n groot welbehae in sy gebooie het. 2 Gimel.Sy nageslag sal geweldig wees op die aarde;Dalet.die geslag van die opregtes sal geseën word. 3 He.Oorvloed en rykdom is in sy huis;Wau.en sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid. 4 Sajin.Vir die opregtes gaan […]
PSALMS 113
Die Here verhef die geringes. 1 HALLELUJA!Loof, o knegte van dieHere, loof die Naam van dieHere! 2 Laat die Naam van dieHeregeprys word, van nou af tot in ewigheid! 3 Van die opgang van die son tot by sy ondergang moet die Naam van dieHeregeloof word! 4 DieHereishoog bo al die nasies;bo die hemele is […]
PSALMS 114
Die wonder van die uittog. 1 TOEIsrael uit Egipte getrek het, die huis van Jakobuit ’n volk met ’n vreemde taal, 2 het Judasy heiligdom geword, Israelsy ryksgebied. 3 Die see het dit gesien en gevlug;die Jordaan het agteruitgewyk. 4 Die berge het rondgespring soos ramme, die heuwels soos lammers. 5 Wat is dit met […]
PSALMS 115
Die heerlikheid van die Here en die nietigheid van die afgode. 1 NIE aan ons, oHere, nie aan ons nie, maar aan u Naamgee eer, om u goedertierenheid, om u trou ontwil. 2 Waarom sou die heidene sê:Waar is dan hulle God? 3 terwyl onse God tog in die hemel is; Hy doen alles wat […]
PSALMS 116
Danklied van ’n verloste. 1 EKhet lief, wantdieHerehoor my stem, my smekinge, 2 want Hy hetsy oor tot my geneig; daarom sal ekHomin my dae aanroep. 3 Bande van die dood het my omring, en angste van die doderyk het my getref; ek het benoudheid en kommer gevind. 4 Maar ek het die Naam van […]
PSALMS 117
Loof die Here, alle nasies. 1 LOOF dieHere, alle nasies! Prys Hom, alle volke! 2 Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, endie trou van dieHereis tot in ewigheid. Halleluja!
PSALMS 118
Danklied van die feesvierende menigte. 1 LOOF dieHere, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid! 2 Laat Israel dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is! 3 Laat die huis van Aäron dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is! 4 Laat die wat dieHerevrees, dan sê dat sy […]
PSALMS 119
Heerlikheid van die goddelike Woord. Alef. 1 WELGELUKSALIG is die opregtes van weg, wat in die wet van dieHerewandel. 2 Welgeluksalig is die wat sy getuienisse bewaar, Hom van ganser harte soek; 3 ook geen ongeregtigheid doen nie,maarin sy weë wandel. 4 Ú het u bevele gegee om dit trou te onderhou. 5 Ag, was […]
PSALMS 120
Gebed om beskerming teen lastertonge. 1 ’nBEDEVAARTSLIED. Ek roep dieHereaan in my benoudheid, en Hy verhoor my. 2 oHere, red my siel van die valse lippe, van die bedrieglike tong! 3 Wat sal Hy jou gee of wat vir jou daaraan toevoeg, o bedrieglike tong? 4 Skerp pyle van ’n held saam met gloeiende kole […]