PSALMS 121

Op pad. 1 ’nBEDEVAARTSLIED. # Ek slaan my oë op nadie berge: waar sal my hulp vandaan kom? 2 My hulp is van dieHerewat hemel en aarde gemaak het. 3 Hy kanjou voet nie laat wankel nie; jouBewaarder kan nie sluimer nie. 4 Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie. 5 DieHereis jou […]

PSALMS 122

’n Groet aan Jerusalem. 1 ’nBEDEVAARTSLIED.Van Dawid. # Ek was bly toe hulle vir my gesê het: Laat onsna die huis van dieHeregaan! 2 Ons voete staan in jou poorte, o Jerusalem! 3 Jerusalem watgebou is soos ’n stad wat goed saamgevoeg is, 4 waarheen die stamme optrek, die stamme van dieHere—’n voorskrif vir Israel! […]

PSALMS 123

Die oog na bowe! 1 ’nBEDEVAARTSLIED. # Ek slaan my oë op tot U watin die hemel troon. 2 Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres — so is ons oë op dieHereonse God, totdat […]

PSALMS 124

#Geloofd sy die Redder van Israel. 1 ’nBEDEVAARTSLIED.Van Dawid. # As dieHerenie vir ons was nie —laat Israel dit sê — 2 as dieHerenie vir ons was toe die mense teen ons opgestaan het nie, 3 dan het hulle onslewendig verslind toe hulle toorn teen ons ontvlam het; 4 dan hetdie waters ons oorstroom, ’n […]

PSALMS 125

Israel se beskerming. 1 ’nBEDEVAARTSLIED. Die wat op dieHerevertrou, is soos die berg Sion wat nie wankel nie,maarbly tot in ewigheid. 2 Rondom Jerusalem is berge; so is dieHererondom sy volk van nou af tot in ewigheid. 3 Wantdie septer van goddeloosheid sal nie rus op dieerfdeel van die regverdiges nie, sodat die regverdiges hulle […]

PSALMS 126

’n Oes van vreugde uit die tranesaad. 1 ’nBEDEVAARTSLIED. # Toe dieHeredie lot van Sion verander het,was ons soos die wat droom. 2 Toeis ons mond gevul met gelag en ons tong met gejubel; toe het hulle onder die heidene gesê:DieHerehet groot dinge aan hierdie mense gedoen. 3 DieHerehet groot dinge aan ons gedoen: ons […]

PSALMS 127

Sonder die Here — alles tevergeefs! 1 ’nBEDEVAARTSLIED. Van Salomo. # As dieHeredie huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; asdieHeredie stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter. 2 Tevergeefs dat julle vroeg opstaan, laat opbly,brood van smarte eet — net so goed gee Hy dit aan sy beminde in die […]

PSALMS 128

Seën in die huisgesin. 1 ’nBEDEVAARTSLIED. # Welgeluksalig is elkeen wat dieHerevrees, wat in sy weë wandel! 2 Die opbrings van jou hande sal jy sekerlik eet; gelukkig is jy, en dit gaan met jou goed! 3 Jou vrou issoos ’n vrugbare wingerdstok binne-in jou huis; jou kinderssoos olyfboompies rondom jou tafel. 4 Kyk, so […]

PSALMS 129

Die einde van Israel se vyande. 1 ’nBEDEVAARTSLIED. # Alreeds te veel het hulle my as vyand behandel vanmy jeug af —laat Israel dit sê — 2 alreeds te veel het hulle my as vyand behandel van my jeug af;tog het hulle my nie oorwin nie. 3 Ploeërs het op my rug geploeg; hulle het […]

PSALMS 130

Uit die dieptes. 1 ’nBEDEVAARTSLIED. # Uit die dieptes roep ek U aan, oHere! 2 Here, hoor na my stem; laat u ore luister na die stem van my smekinge. 3 As U,Here,die ongeregtighede in gedagtenis hou, Here,wie salbestaan? 4 Maar by U isvergewing,dat U gevrees mag word. 5 Ek wag op dieHere; my siel […]