PSALMS 131

Berusting. 1 ’nBEDEVAARTSLIED.Van Dawid. # oHere,my hart is nie hoog en my oë nie trots nie; ookwandel ek nie in dinge wat vir my te groot en te wonderbaar is nie. 2 Waarlik, ek het my siel tot bedaring gebring en stilgemaak; soos ’n gespeende kind by sy moeder, soos ’n gespeende kind is my […]

PSALMS 132

Gebed vir die huis van God en die huis van Dawid. 1 ’nBEDEVAARTSLIED. oHere, dink aan Dawid, aan al sy moeite; 2 dat hy aan dieHeregesweer het,hierdiegelofte gedoen het aan die Magtige van Jakob: 3 Sekerlik sal ek nie ingaan in die tent van my woning of klim op die bed wat vir my gesprei […]

PSALMS 133

Die broederlike liefde. 1 ’nBEDEVAARTSLIED.Van Dawid. # Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit datbroers ook saamwoon! 2 Dit is soosdie kosbare olieop die hoof, wat afloop op die baard, die baard van Aäron, wat afloop op die soom van sy klere. 3 Dit is soos die dou vanHermon wat neerdaal op dieberge van […]

PSALMS 135

Lof aan die Here, die alleen-ware God. 1 HALLELUJA! Prys die Naam van dieHere! Prys, o knegte van dieHere, 2 watstaan in die huis van dieHere, in dievoorhowe van die huis van onse God! 3 Loof dieHere, want dieHereis goed; psalmsing tot eer van sy Naam, want dié is lieflik! 4 Want dieHerehet Jakob vir […]

PSALMS 136

Die goedertierenheid van die Here duur tot in ewigheid. 1 LOOF dieHere, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 2 Loofdie God van die gode, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 3 Loofdie Here der here, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid — 4 Hy wat alleen groot wonders […]

PSALMS 137

By die riviere van Babel. 1 BY die riviere van Babel, daar het ons gesit, ook geween as ons aan Sion dink. 2 Aan die wilgerbome wat daarin is, het ons ons siters opgehang. 3 Want daar het hulle wat ons as gevangenes weggevoer het, van ons die woorde van ’n lied gevra en hulle […]

PSALMS 138

Dank vir verlossing. 1 ’nPSALMvan Dawid. # Ek sal U loof met my hele hart;in die teenwoordigheid van die gode sal ek psalmsing tot u eer. 2 Ek sal my neerbuigna u heilige paleis en u Naam loof, om u goedertierenheid en om u trou ontwil; want U het vanweë u ganse Naam u toesegging […]

PSALMS 140

Gebed vir beskerming teen goddelose mense. 1 VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid. 2 Red my,Here, van die kwaaddoeners, bewaar my vir die manne van geweld; 3 wat slegte dinge in die hart bedink, wat elke dag stryd verwek. 4 Hulle maak hul tong skerp soos ’n slang;gif van ’nadder is onder hulle lippe. […]