I SAMUEL 29

Dawid word deur die Filistyne teruggestuur. 1 ENdie Filistyne het hulle hele leër byAfek versamel, terwyl Israel laer opgeslaan het bydie fontein wat byJísreël is. 2 Toedie vorste van die Filistyne by honderde en by duisende verbytrek, maar Dawid en sy manne in die agterhoedemet Agis saam verbytrek, 3 vra die owerstes van die Filistyne: […]

I SAMUEL 30

Siklag word geplunder en verbrand. Dawid neem wraak. 1 EN toe Dawid met sy manne die derde dag bySiklag aankom, het dieAmalekiete ’n inval gedoen in die Suidland en in Siklag, en hulle het Siklag verslaan en dit met vuur verbrand. 2 En hulle het die vroueen almalwat daarin was, gevange weggevoer, van die kleinste […]

I SAMUEL 31

Neerlaag en dood van Saul op Gilbóa. 1 TERWYLdie Filistyne teen Israel veg, het die manne van Israel vir die Filistyne weggevlug, en gesneuweldes het op die gebergteGilbóa gelê. 2 En die Filistyne het Saul en sy seuns agternagesit, en die Filistyne hetJónatan en Abinádab en Malkisúa, die seuns van Saul, gedood. 3 Toe die […]

RUT 1

Naómi en haar skoondogter. 1 EN in die dae toedie rigters geregeer het, was daarhongersnood in die land; daarom het ’n man uitBetlehem-Juda weggetrek om as vreemdeling te vertoef in die veld van Moab, hy en sy vrou en sy twee seuns. 2 En die naam van die man was Eliméleg en die naam van […]

RUT 2

Rut gaan are optel en kom in die land van Boas. 1 EN Naómi het ’nbloedverwant gehad van haar man se kant, ’n vermoënde man, uit die geslag van Eliméleg, wie se naam Boas was. 2 En Rut, die Moabitiese, het vir Naómi gesê: Laat ek tog die land ingaan enare optel agter dié een […]

RUT 3

Die lossingsreg. 1 TOE sê haar skoonmoeder Naómi vir haar: My dogter, sal ek nie vir jou ’nrusplek soek, dat dit goed met jou kan gaan nie? 2 Nou dan, is Boasby wie se diensmeisies jy gewees het, nie onsbloedverwant nie? Kyk, hy wan vannag op die vloer gars uit. 3 Was jou dan ensalf […]

RUT 4

Boas trou met Rut. Die geboorte van Obed. 1 EN Boas het opgegaan nadie poort en daar gaan sit. En toedie losser juis daar verbygaan van wie Boas gespreek het, sê hy: Vriend, kom nader, en sit hier! En hy het nader gekom en gaan sit. 2 Daarop neem hy tien man uitdie oudstes van […]

RIGTERS 1

Nuwe veroweringe. Verslapping van die stamme in die verdrywing van die Kanaäniete. 1 EN ná die dood van Josua het die kinders van IsraeldieHeregeraadpleeg en gesê:Wie van ons moet eerste optrek teen die Kanaäniete om teen hulle te veg? 2 En dieHerehet gesê: Juda moet optrek. Kyk, Ek gee die land in sy hand. 3 […]

RIGTERS 2

Die Engel van God bestraf Israel by Bogim. 1 TOE trek die Engel van dieHerevan Gilgal op na Bogim en sê: Ek het julle uit Egipte laat optrek en julle gebring in die land wat Ek julle vaders met ’n eed beloof het, en gesê:Ek sal my verbond met julle in ewigheid nie verbreek nie; […]

RIGTERS 3

1 EN dit isdie nasies wat dieHerelaat oorbly het om Israel, almal wat al die oorloë van Kanaän nie geken het nie, deur hulle op die proef te stel — 2 net dat die geslagte van die kinders van Israel dit kan weet — om hulle te leer oorlog voer, ten minste die wat daar […]