I KRONIEKE 9

Inwoners van Jerusalem ná die terugkoms uit die Babiloniese ballingskap. 1 EN die hele Israel is in geslagsregisters opgeneem, en kyk,hulle is opgeskrywe in die boek van die konings van Israel. En die mense van Juda is in ballingskap na Babel weggevoer vanweë hulle ontrou. 2 En die wat vroeër in hulle besitting, in hulle […]

I KRONIEKE 12

Helde van Dawid wat na hom gekom het toe hy deur Saul vervolg is. 1 ENdit is hulle wat na Dawid na Siklag gekom het toe hy nog uit die teenwoordigheid van Saul, die seun van Kis, verban was; hulle was ook onder die helde wat gehelp het in die oorlog, 2 gewapend met die […]

I KRONIEKE 13

Die ark word deur Dawid in die huis van Obed-Edom gesit. 1 EN Dawid het raad gehou met die owerstes oor duisend en oor honderd, met elke bevelhebber; 2 en Dawid het aan die hele vergadering van Israel gesê: As julle dit goedvind en dit van dieHereonse God is, laat ons ons versprei en na […]

I KRONIEKE 14

Dawid sluit ’n verbond met Hiram en verslaan die Filistyne. 1 TOE stuurHiram, die koning van Tirus, boodskappers na Dawid met sederhout en messelaars en skrynwerkers om vir hom ’n huis te bou. 2 So het Dawid dan gewaargeword dat dieHerehom as koning oor Israel bevestig het en dat sy koningskap hoog verhewe was ter […]

I KRONIEKE 15

Dawid bring die ark na Jerusalem oor en reël die openbare godsdiens. 1 EN hy het vir hom huise gebou in die stad van Dawid, en ’n plek reggemaak vir die ark van God endaarvoor ’n tent opgeslaan. 2 Toe sê Dawid: Niemand magdie ark van God dra nie, behalwe die Leviete; want dieHerehet hulle […]

I KRONIEKE 17

God laat Dawid nie toe om ’n tempel te bou nie. Sy huis sal ewig regeer. 1 EN toe Dawid in sy huis gewoon het, sê Dawid aan die profeet Natan: Kyk, ék woon in ’n huis van sederhout, maar die verbondsark van dieHereonder tentdoeke. 2 Toe sê Natan vir Dawid: Doen alles wat in […]

I KRONIEKE 18

Dawid se oorwinnings oor Filistyne, Moabiete, Arameërs en Edomiete. Sy vernaamste amptenare. 1 EN hierna het Dawid die Filistyne verslaan en hulle onderwerp; en hy hetGat met sy onderhorige plekke uit die hand van die Filistyne geneem. 2 Hy het ook die Moabiete verslaan, sodat die Moabiete Dawid se belastingpligtige knegte geword het. 3 Dawid […]