Abraham is geregverdig deur die geloof. 1 WAT sal ons dan sê, het Abraham,ons vader na die vlees, verkry? 2 Want as Abrahamuit die werke geregverdig is,het hy iets om op te roem, maar nie teenoor God nie. 3 Want wat sê die Skrif?Abraham het in God geglo, en dit is hom tot geregtigheid gereken. […]
Author Archives: admin
ROMEINE 5
Versoening met God en vrede deur die geloof. 1 OMDATons dan uit die geloof geregverdig is, het onsvrede by God deur onse Here Jesus Christus; 2 deur wie onsook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; enons roem in die hoop op die heerlikheid van God. 3 En nie […]
ROMEINE 6
Die genade is geen vrybrief vir die sonde nie, maar verlos ons van die heerskappy daarvan. 1 WAT sal ons dan sê?Sal ons in die sonde bly, datdie genade meer kan word? 2 Nee, stellig nie! Ons watdie sonde afgesterf het, hoe kan ons nog daarin lewe? 3 Of weet julle nie datons almal watin […]
ROMEINE 7
Vrygemaak van die wet, dien ons God in ’n nuwe gees. Die wet het ons geleer om die sonde te ken. Die stryd van die vlees teen die Gees. 1 OF weet julle nie, broeders — want ek spreek met mense wat die wet ken — dat die wet oor die mens heers so lank […]
ROMEINE 8
Die nuwe lewe onder die genade. Die Gees van heiligheid en aanneming as kinders. 1 DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir diewat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. 2 Want die wet vandie Gees van die lewe in Christus Jesushet my vrygemaakvan […]
ROMEINE 9
Droefheid van Paulus oor die ongeloof van Israel. 1 EK spreek die waarheid in Christus, ek lieg nie —my gewete getuig saam met my in die Heilige Gees — 2 dat dit vir my ’n groot droefheid is en ’n onophoudelike smart vir my hart. 3 Wantek sou self kon wens om ter wille van […]
ROMEINE 10
Die Jode het die geregtigheid van God verwerp. 1 BROEDERS,die verlange van my hart en die gebed wat ek tot God vir Israel doen, is tothulleredding. 2 Want ek getuig van hulledat hulle ’n ywer vir God het, maar sonder kennis. 3 Want omdat hulledie geregtigheid van God nie ken nie en hulle eie geregtigheid […]
ROMEINE 11
Die toekoms van Israel. 1 EK vra dan: Het God miskien sy volk verstoot? Nee, stellig nie! Wantek is ook ’n Israeliet uit die nageslag van Abraham,van die stam van Benjamin. 2 God het sy volkwat Hy vantevore geken het, nie verstoot nie. Of weet julle nie wat die Skrif in die gedeelte oor Elía […]
ROMEINE 12
Toewyding aan God. Ootmoed en getrouheid in die gebruik van sy gawes. 1 EKvermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God,dat julle jul liggame stel as ’n lewende, heilige en aan God welgevallige offer — dit is julle redelike godsdiens. 2 En word nieaan hierdie wêreldgelykvormig nie, maar word verander deurdie vernuwing van julle […]
ROMEINE 13
Onderwerping aan die owerheid. 1 LAAT elke mens homonderwerp aan die magte wat oor hom gestel is, wantdaar is geen mag behalwe van God nie, en die wat daar is, is deur God ingestel, 2 sodat hy wat hom teen die mag versit, die instelling van God weerstaan; en die wat dit weerstaan, sal hulle […]