NÚMERI 1

Telling van die Israeliete in die woestyn Sinai. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreekin die woestyn Sinai,in die tent van samekoms, op die eerste van die tweede maand, in die tweede jaar nadat hulle uit Egipteland uitgetrek het, en gesê: 2 Neem julle die volle getal van die hele vergadering van die kinders van Israel […]

NÚMERI 2

Die laerorde. 1 EN dieHerehet met Moses en Aäron gespreek en gesê: 2 Die kinders van Israel moet laer opslaan elkeen by sy vaandel by die veldtekens van hulle families; op ’n afstand rondom die tent van samekoms moet hulle laer opslaan. 3 En die wat aan die oostekant, teen sonop, laer opslaan, moet wees: […]

NÚMERI 3

Telling van die Leviete. 1 EN dit is die nakomelinge van Aäron en Moses op die dag toe dieHeremet Moses op die berg Sinai gespreek het. 2 En dit is die name van die seuns van Aäron: die eersgeboreneNadab, daarna Abíhu, Eleásar en Ítamar. 3 Dit is die name van die seuns van Aäron,die gesalfde […]

NÚMERI 4

Die diens van die Leviete. 1 EN dieHerehet met Moses en Aäron gespreek en gesê: 2 Neem die volle getal van die seuns van Kehat op, onder die seuns van Levi uit, volgens hulle geslagte, volgens hulle families, 3 van dertig jaar oud en daarbo, tot vyftig jaar, almal wat dienspligtig is, om werk by […]