Die vrystede. 1 ASdieHerejou God die nasies uitroei wie se land dieHerejou God jou sal gee, en jy hulle uit hul besitting verdrywe en in hulle stede en in hulle huise woon, 2 dan moet jy vir jou drie stede afsonder in jou land wat dieHerejou God jou sal gee om dit in besit te […]
Author Archives: admin
DEUTERONÓMIUM 20
Oorlogswette. 1 AS jy na die oorlog uittrek teen jou vyand enperde en strydwaens sien, ’n volk meer in getal as jy, dan moet jy vir hulle nie vrees nie; want dieHerejou God wat jou uit Egipteland laat optrek het,is met jou. 2 En as julle na die geveg kom, moet die priester nader kom […]
DEUTERONÓMIUM 21
Versoening van doodslag deur ’n onbekende hand. 1 AS hulle in die land wat dieHerejou God jou sal gee om dit in besit te neem, een vind wat dood in die veld lê, sonder dat dit bekend is wie hom gedood het, 2 dan moet jou oudstes en jou regters uitgaan en die afstand meet […]
DEUTERONÓMIUM 22
Oor goed wat wegraak. 1 JYmag die bees van jou broer of sy stuk kleinvee nie sien ronddwaal en jou vir hulle verberg nie; jy moet hulle sekerlik na jou broer terugbring. 2 En as jou broer nie naby jou is nie en jy hom nie ken nie, moet jy dit in jou huis neem, […]
DEUTERONÓMIUM 23
Wie nie in die vergadering van die Here mag kom nie. 1 HY wat deur verbryseling vermink of van wie die manlike deel afgesny is, mag in die vergadering van dieHerenie kom nie. 2 Geen baster mag in die vergadering van dieHerekom nie; selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van dieHerenie kom nie. […]
DEUTERONÓMIUM 24
Die skeibrief en die hertrou. 1 AS ’nman ’n vrou neem en met haar trou, en as sy dan geen guns in sy oë vind nie, omdat hy iets skandeliks aan haar ontdek het, en hy haar ’n skeibrief skrywe en in haar hand gee en haar uit sy huis wegstuur, 2 en sy uit […]
DEUTERONÓMIUM 25
Beperking van aantal slae by geregtelike lyfstraf. 1 AS daar tussen manne’n twis is en hulle na die gereg kom endie regtershulle vonnis en die regverdigeregverdig verklaar en die skuldige skuldig verklaar, 2 as dan die skuldige slae verdien, moet die regter hom laat lê en hom in sy teenwoordigheid met ’n aantal slae laat […]
DEUTERONÓMIUM 26
Offer van die eerstelinge en die driejaarlikse tiendes. 1 EN as jy in die land kom wat dieHerejou God jou as erfenis sal gee en jy dit in besit neem en daarin woon, 2 dan moet jy neem uit die eerstelinge van al die vrugte van die land wat jy inbring uit jou land wat […]
DEUTERONÓMIUM 27
Bevel om gedenkstene en ’n altaar wes van die Jordaan op te rig en om die seën en vloek daar uit te spreek. 1 EN Moses het saam met die oudstes van Israel aan die volk bevel gegee en gesê: Onderhou al die gebooie wat ek julle vandag beveel. 2 En die dagas julle deur […]
DEUTERONÓMIUM 28
Seëninge en vervloekinge. 1 AS jy dan goed luister na die stem van dieHerejou God om sorgvuldig te hou al sy gebooie wat ek jou vandag beveel, dan sal dieHerejou God joudie hoogste stel bo al die nasies van die aarde. 2 En al hierdie seëninge sal oor jou kom enjou inhaal as jy luister […]