Vernuwing van die verbond van God. 1 DIT is die woorde van die verbond wat dieHereMoses beveel het om met die kinders van Israel te sluit in die land Moab, behalwedie verbond wat Hy met hulle by Horeb gesluit het. 2 En Moses het die hele Israel geroep en vir hulle gesê:Julle het self gesien […]
Monthly Archives: July 2017
DEUTERONÓMIUM 30
Belofte van genadige verlossing in geval van berou. 1 ENas al hierdie dinge oor jou kom, die seën en die vloek wat ek jou voorgehou het, enjy dit ter harte neem onder al die nasies waarheen dieHerejou God jou verdryf het, 2 en jy jou tot dieHerejou Godbekeer en na sy stem luister net soos […]
DEUTERONÓMIUM 31
Josua die opvolger van Moses. 1 DAARNA het Moses gegaan en die hele Israel met hierdie woorde toegespreek 2 en vir hulle gesê: Ek is vandaghonderd-en-twintig jaar oud; ek kan nie meer uit- en ingaan nie, en dieHerehet vir my gesê:Jy mag deur hierdie Jordaan nie gaan nie. 3 DieHerejou God, Hy trek voor jou […]
DEUTERONÓMIUM 32
Die lied wat Moses op bevel van God voorgedra het. 1 LUISTER,o hemele, dat ek kan spreek, en laat die aarde hoor die woorde van my mond. 2 Laat my leer drup soos die reën, my woord vloei soos die dou, soosreëndruppels op die grasspruitjies en soos reënbuie op die plante. 3 Want die Naam […]
DEUTERONÓMIUM 33
Seëning van die twaalf stamme deur Moses voor sy dood. 1 EN dit isdie seën waarmee Moses,die man van God, die kinders van Israel geseën het voor sy dood. 2 En hy het gesê:DieHerehet gekom van Sinai en vir hulle opgegaan van Seïr af; Hy het in ligglans verskynvan die gebergte Paran engekom van heilige […]
DEUTERONÓMIUM 34
Dood en begrafnis van Moses. 1 TOE het Moses opgeklim uit die vlaktes van Moabna die berg Nebo, die top van Pisga wat teenoor Jérigo lê; en dieHerehet hom die hele land, Gíleadtot Dan toe, laat sien; 2 en die hele Náftali en die land Efraim en Manasse en die hele land Juda tot bydie […]
NÚMERI 1
Telling van die Israeliete in die woestyn Sinai. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreekin die woestyn Sinai,in die tent van samekoms, op die eerste van die tweede maand, in die tweede jaar nadat hulle uit Egipteland uitgetrek het, en gesê: 2 Neem julle die volle getal van die hele vergadering van die kinders van Israel […]
NÚMERI 2
Die laerorde. 1 EN dieHerehet met Moses en Aäron gespreek en gesê: 2 Die kinders van Israel moet laer opslaan elkeen by sy vaandel by die veldtekens van hulle families; op ’n afstand rondom die tent van samekoms moet hulle laer opslaan. 3 En die wat aan die oostekant, teen sonop, laer opslaan, moet wees: […]
NÚMERI 3
Telling van die Leviete. 1 EN dit is die nakomelinge van Aäron en Moses op die dag toe dieHeremet Moses op die berg Sinai gespreek het. 2 En dit is die name van die seuns van Aäron: die eersgeboreneNadab, daarna Abíhu, Eleásar en Ítamar. 3 Dit is die name van die seuns van Aäron,die gesalfde […]
NÚMERI 4
Die diens van die Leviete. 1 EN dieHerehet met Moses en Aäron gespreek en gesê: 2 Neem die volle getal van die seuns van Kehat op, onder die seuns van Levi uit, volgens hulle geslagte, volgens hulle families, 3 van dertig jaar oud en daarbo, tot vyftig jaar, almal wat dienspligtig is, om werk by […]