PSALMS 61

Die vlugteling-koning. 1 VIR die musiekleier; metsnaarinstrumente.’n Psalmvan Dawid. 2 oGod, hoor my smeking, luister na my gebed! 3 Van die einde van die aarde af roep ek U aan as my hart beswyk; lei my op ’n rots wat vir my te hoog is. 4 Want U het ’n toevlug vir my geword,’n sterk […]

PSALMS 62

Stil tot God! 1 VIR die musiekleier; opdie wysie van:„Jedútun.” ’n Psalm van Dawid. 2 Ja, my siel is stil tot God; van Hom is my heil. 3 Hy alleen is my rots en my heil, my rotsvesting;ek sal nie grootliks wankel nie. 4 Hoe lank sal julle aanstorm op ’n man, julle almalhomverbryselsoos ’n […]

PSALMS 64

Strafgerig oor vyande van die opregtes. 1 VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid. 2 Hoor my stem, o God, in my klagte; bewaar my lewe vir die skrik van die vyand. 3 Steek my weg vir die raad van die kwaaddoeners, vir die gewoel van die werkers van ongeregtigheid; 4 wat hulle tong skerp […]

PSALMS 65

Loflied op die goedheid van God. 1 VIR die musiekleier.’n Psalm van Dawid. ’n Lied. 2 Aan U kom ’n lofsang toe, o God, in Sion, en aan U moet die gelofte betaal word. 3 oHoorder van die gebed, tot Umoet alle vlees kom! 4 Ongeregtige dinge het die oorhand oor my gehad,maarU versoen ons […]

PSALMS 66

Loflied ná lyde. 1 VIR die musiekleier.’n Lied. ’n Psalm. # Juig tot eer van God, o ganse aarde! 2 Besing die eer van sy Naam, maak heerlik sy lofsang! 3 Sê tot God: Hoevreeslik is u werke! Deur die grootheid van u sterkte sal u vyande kruipende na U toe kom. 4 Laat die […]

PSALMS 67

Danklied by die oes. 1 VIR die musiekleier; metsnaarinstrumente.’n Psalm. ’n Lied. 2 Mag God ons genadig wees en ons seën;mag Hy sy aangesig by ons laat skyn! Sela. 3 Sodat die mense op aarde u weg kan ken,onder al die nasies u heil. 4 Die volke sal U loof, o God, die volke almal […]

PSALMS 68

Die oorwinning van die God van Israel. 1 VIR die musiekleier. Van Dawid.’n Psalm. ’n Lied. 2 God staan op, sy vyande raak verstrooid, en sy haters vlug voor sy aangesig weg! 3 Soos rook verdryf word, verdryf Uhulle;soos was smelt voor die vuur, vergaan die goddelose voor die aangesig van God. 4 Maar die […]

PSALMS 69

Die martelaar. 1 VIR die musiekleier;opdie wysie van:„Lelies.”’n PsalmvanDawid. 2 Verlos my, o God, wantdie waters hettot by die siel gekom. 3 Ek sink in grondelose modder waar geen staanplek is nie; ek het in waterdieptes gekom, en die stroom loop oor my. 4 Ek is moeg van my geroep, my keel brand, my oë […]

PSALMS 70

Dawid bid God om hom gou te verlos. 1 VIR die musiekleier.’n Psalmvan Dawid,by die gedenkoffer. 2 o God, maak tog gou om my te red, oHere, om my te help! 3 Laat hulle wat my lewe soek, beskaamd staan en rooi van skaamte word; laat hulle wat behae het in my ongeluk, agteruitwyk en […]