PSALMS 101

Vir konings en staatsmanne. 1 VAN Dawid. ’n Psalm. Ek wil sing van goedertierenheid en reg; tot u eer wil ek psalmsing, oHere! 2 Ek wil ag gee op regskape wandel —wanneer sal U na my kom? Ekwandel in dieopregtheid van my hart, binne-in my huis. 3 Ek stel geen lae ding voor my oë […]

PSALMS 103

Loof die Here, die genadige en barmhartige God! 1 ’nPSALMvan Dawid. # Loof dieHere, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam! 2 Loof dieHere, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie! 3 Watal jou ongeregtigheid vergewe, watal jou krankhede genees, 4 wat jou lewe verlos van die […]

PSALMS 104

Die lied van die skepping. 1 LOOF dieHere, o my siel!Heremy God, U is baie groot! Met majesteit en heerlikheidis U bekleed — 2 wat Uself omhul met die lig soos met ’n kleed, wat die hemel uitspan soos’n tentdoek; 3 wat sysolders bou in die waters, wat vandie wolke sy wa maak, watop die […]

PSALMS 105

’n Dankbare terugblik. 1 LOOF dieHere, roep sy Naam aan,maak onder die volke sy dade bekend. 2 Sing, psalmsing tot sy eer, spreek van al sy wonders. 3 Beroem julle in sy heilige Naam; laat die hart van die wat dieHeresoek, bly wees. 4 Vra na dieHereen sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur. 5 Dink […]

PSALMS 106

God bly getrou! 1 HALLELUJA!Loof dieHere,want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 2 Wie kan die magtige dade van dieHereuitspreek, al sy roem verkondig? 3 Welgeluksalig is hulle wat die reg bewaar, die wat altyd geregtigheid doen. 4 Dink aan my, oHere, na die welbehae in u volk, besoek my met […]

PSALMS 107

Danklied van die verlostes. 1 LOOF dieHere, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid! 2 Dit moetdie verlostes van dieHeresê,wat Hy uit die nood verlos het 3 enuit die lande versamel het, van die ooste en die weste, van die noorde en van die see af. 4 Hullehet gedwaal in die […]

PSALMS 108

Lof van God en gebed om hulp. 1 ’nLIED. ’n Psalm vanDawid. 2 My hart is gerus, o God! Ek wil sing en psalmsing, ja, ook my eer. 3 Waak op, harp en siter! Ek wil die dageraad wakker maak. 4 Ek wil U loof onder die volke, oHere, en psalmsing tot u eer, onder […]

PSALMS 109

Woorde van vervloeking en verlossing. 1 VIR die musiekleier. Van Dawid. ’n Psalm. # oGod van my lof,moenie swyg nie! 2 Want hulle het die mond van die goddelose en die mond van bedrog teen my oopgemaak; hulle het met my gespreek met ’n leuenagtige tong, 3 en my met woorde van haat omring; ja, […]

PSALMS 110

Die Priesterkoning. 1 VAN Dawid. ’n Psalm. # DieHerehet tot my Here gespreek:Sitaan my regterhand,totdat Ek u vyande maak ’n voetbank vir u voete. 2 U magtige septer sal dieHereuitstrekuit Sionen sê:Heers te midde van u vyande. 3 U volk sal baie gewillig wees op die dag van u krygsmag; in heilige feesgewade, uit die […]