PREDIKER 11

Laat ons goed doen solank as ons in die geleentheid is. 1 WERP jou brood uit op die water, want ná verloop van baie dae sal jy dit vind. 2 Gee ’n deel aan sewe, ja, ook aan agt; want jy weet nie watter onheil daar op die aarde sal wees nie. 3 As die […]

PREDIKER 12

1 EN dink aan jou Skepperin die dae van jou jonkheid voordatdie ongelukkige dae kom en die jare aanbreek waarvanjy sal sê: Ek het daar geen behae in nie — 2 voordat die son en die lig en die maan en die sterre verduister word en die wolke terugkom ná die reën, 3 dié dag […]