MATTHÉÜS 21

Intog van Jesus in Jerusalem. 1 ENtoe hulle naby Jerusalem gekom en Bétfagé aan die Olyfberg bereik het, stuur Jesus twee dissipels uit en sê vir hulle: 2 Gaan na daardie dorp reg voor julle, en dadelik sal julle ’n eselin vind wat vasgemaak is, en ’n vul by haar. Maakhaarlos en bringhullevir My. 3 […]

MATTHÉÜS 22

Gelykenis van die bruilof. 1 EN Jesus het weer deur gelykenisse met hulle begin spreek en gesê: 2 Die koninkryk van die hemele is soos ’n koning wat’n bruilof vir sy seun berei het 3 en sy diensknegte uitgestuur het om die genooides na die bruilof te roep, en hulle wou nie kom nie. 4 […]

MATTHÉÜS 23

Jesus berispe die skrifgeleerdes en Fariseërs. 1 TOEhet Jesus die skare en sy dissipels toegespreek 2 en gesê:Die skrifgeleerdes en die Fariseërs sit op die stoel van Moses. 3 Alles wat hulle dan vir julle mag sê om te onderhou, onderhou en doen dit; maar volgens hulle werke moet julle nie doen nie, want hulle […]

MATTHÉÜS 24

Die profetiese rede. Die begin van die smarte. 1 ENJesus het uitgegaan envan die tempel vertrek, en sy dissipels het nader gekom om Hom die geboue van die tempel te wys. 2 En Jesus sê vir hulle: Sien julle al hierdie dinge? Voorwaar Ek sê vir julle,daar sal hier sekerlik nie een klip op die […]

MATTHÉÜS 25

Die profetiese rede (vervolg). Gelykenis van die vyf verstandige en die vyf onverstandige maagde. 1 DAN sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het omdie bruidegom te ontmoet. 2 En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas. 3 En toe die wat dwaas was, hul […]

MATTHÉÜS 27

Die selfmoord van Judas. 1 EN toe dit dag geword het, het al die owerpriesters en die ouderlinge van die volk saam raad gehou teen Jesus om Hom dood te maak. 2 En hulle het Hom geboei enweggelei en Hom oorgelewer aanPontius Pilatus, die goewerneur. 3 Daarna het Judas, sy verraaier, toe hy sien dat […]