MARKUS 11

Intog van Jesus in Jerusalem. 1 ENtoe hulle naby Jerusalem kom, by Bétfagé enBetánië, aan die Olyfberg, stuur Hy twee van sy dissipels uit 2 en sê vir hulle: Gaan na daardie dorp reg voor julle; en dadelik as julle daar inkom, sal julle ’neselsvul vind wat vasgemaak is,waar geen mens op gesit het nie. […]

MARKUS 12

Gelykenis van die landbouers. 1 TOEbegin Hy deur gelykenisse vir hulle te sê: ’n Man het ’n wingerd geplant en ’n heining daarom gesit en ’n parskuip gegrawe en ’n wagtoring gebou, en hy het dit aan landbouers verhuur en op reis gegaan. 2 En op die regte tyd het hy ’n dienskneg na die […]

MARKUS 13

Die profetiese rede. Die begin van die smarte. 1 EN toe Hy uit die tempel uitgaan, sê een van sy dissipels vir Hom: Meester, kyk watter klippe en watter geboue! 2 En Jesus antwoord en sê vir hom: Sien jy hierdie groot geboue? Daar sal sekerlik nie een klip op die ander gelaat word wat […]

MARKUS 14

Die owerpriesters hou raad. 1 ENdie pasga en die fees van die ongesuurde brode sou oor twee dae wees; en die owerpriesters en die skrifgeleerdes het gesoek hoe hulle Hom met lis gevange kon neem en doodmaak. 2 Maar hulle het gesê: Nie op die fees nie, sodat daar nie miskien ’n oproer onder die […]

MARKUS 15

Jesus voor Pilatus. 1 ENdadelik, vroeg in die môre, het die owerpriesters saam met die ouderlinge en skrifgeleerdes en die hele Raad ’n besluit geneem; en nadat hulle Jesus geboei het, het hulleHom weggelei en aan Pilatus oorgelewer. 2 En Pilatus het Hom gevra: Is U die Koning van die Jode? En Hy het geantwoord […]

MARKUS 16

Die opstanding. 1 ENtoe die sabbat verby was, hetMaria Magdaléna enMaria, die moeder van Jakobus, enSalómespeserye gekoop om Hom te gaan salf. 2 En baie vroeg op die eerste dag van die week, net ná sonop, kom hulle by die graf. 3 En hulle sê vir mekaar: Wie sal vir ons die steen voor die […]